Blydeville Akkommodasie by Falcon | LekkeSlaap
+11
+11

Falcon

18 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitstraat 13A, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Falcon is in 'n stil, rustige area skuins oorkant Upington MediClinic, naby die gewilde Kalahari Mall geleë. Dit is ideaal vir sakelui en moeë reisigers. Gaste kan heerlik langs die privaat swembad of onder die lapas ontspan.

Falcon bestaan uit 5 uitsonderlike, interessante en pragtige kamers. Elke kamer het lugversorging en daar is ondervloerse verhitting in die badkamers. Verder is die kamers toegerus met 'n stort, yskassie, sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

3 van die 5 kamers is toegerus met 2 driekwartbeddens, 1 met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en 1 met slegs 'n koningingrootte-bed. Veilige parkeerplek verseker gemoedsrus.

Upington is 'n oase en 'n poort na die Noord-Kaap se Kalahari-woestyn. Die Oranjerivier loop deur die stad wat dit 'n vrugbare streek met wingerde en boorde en ook ideaal vir watersportentoesiaste maak. Die matige winters en rustige atmosfeer maak dit 'n gewilde wegbreekplek buite seisoen.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Falcon
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Du Toitstraat 13A, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Falcon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitstraat 13A, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4NGE3ZmRhLTFlYTctNGM2Yi1iYWMyLWNjODBmOGQwMzA4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 13A Du Toit Street Upington 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.440141438216 21.267982788361
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za