41 Townsend Road
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 41 Townsend Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
41 Townsend Road is 'n heerlike selfsorg-gesinshuis in die hartjie van Ballito, perfek vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige kusontvlugting.
Die huis het gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste in 3 goed ingerigte slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en toegang tot 'n privaat balkon, perfek om jou oggendkoffie te geniet. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is ingesluit vir ekstra gerief.
Die ruim oopplan-leefarea sluit 'n knus sitkamer met 'n TV, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe in. Buite kan gaste sonnige dae ten volle benut deur in die tuin te ontspan, 'n braai te geniet of 'n verfrissende duik in die privaat swembad te neem.
41 Townsend Road is ideaal geleë naby gewilde winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede, wat dit die perfekte basis maak vir 'n strandwegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 41 Townsend Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Townsend Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang