Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Retreat Holiday Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R900 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat gaste nie in die eenheid mag rook nie en die instansie is nie geskik vir partytjies, studentegroepe, henne- en rampartytjies nie.

Daar is ook streng geraasbeleide in plek en gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor ander inwoners en nie geraas maak nie. Let asb. dat gaste gevra mag word om onmiddellik die perseel te verlaat as hulle nie aan die reëls voldoen nie.

Let dat rook in die eenheid verbode is en dat die verblyf nie geskik is vir partytjies, studentegroepe of ram- of hennepartytjies nie, aangesien dit in ’n kompleks geleë is.
Daar is streng geraasbeleide en gaste moet asb. ander inwoners in ag neem en nie raas of hulle steur nie. Let wel dat gaste gevra mag word om die perseel onmiddellik te verlaat as hulle nie die reëls volg nie.
’n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet saam met die balans getaal word. Dit moet aan die agentskap betaal word wat jou sal e-pos in dié verband om jou bespreking te finaliseer.
Breekskadedepositos word terugbetaal, afhangend van die inspeksie wat plaasvind voordat gaste vertrek en word as volg terugbetaal:
Alle buite- en hoogseisoen-terugbetalings sal sowat 2 weke (14 dae) na die uitklokdatum gedoen word.
Alle spitsseisoen-terugbetalings sal 1 maand na die uitklokdatum gedoen word.
Betalingsbepalings
Jou rekening moet as volg vereffen word:
As jy minder as ’n maand voor die inklokdatum bespreek, moet die balans onmiddellik betaal word.
As jy meer as ’n maand voor die inklokdatum bespreek, moet die balans minstens 1 maand voor die inklokdatum betaal word.
Betalingsmetodes wat aanvaar word vir die balansbetaling:
- Ongelukkig laat die verblyf nie tjeks of tjekdeposito’s toe nie. Slegs EFT-betalings.
- Kontantbetalings of -deposito’s word aanvaar, maar ’n kontantbetalingsfooi word per betaling gehef en is vir die gas se rekening. Dit sal van jou breekskadedeposito afgetrek word voordat dit aan jou terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 440
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R2 440
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R2 440
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queens House, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0MjEwMTM2LWE5MGItNDczMS1iYTkyLTQ3MGM3MjJjYTcwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 15) 10 5 1 5 Queens House Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.85197 30.381041