LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fancy Free Fly Fishing Retreat | LekkeSlaap
+19

Fancy Free Fly Fishing Retreat

3 resensies
Selfsorg
Matuka Kothuis
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Matuka is die grootste eenheid en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 'n pragtige dubbelkamer met 'n en suite-badkamer, 'n tweede dubbelkamer, 'n enkelkamer met 2 enkelbeddens, en 'n aparte badkamer. Die leefarea het 'n kaggel en DStv-koppelpunt waarvoor gaste hul eie dekodeerder en slimkaart kan bring, en daar is 'n kroegarea waar gaste drankies kan geniet. Verder is daar 'n selfsorgkombuis en beskutte boma met 'n braai en 'n pragtige uitsig.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Hout is teen R35 per sak beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is teen R160 per dag beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

'n 50% nie-terugbetaalbare deposito word vereis om 'n bespreking te bevestig. Die balans is voor die inklokdatum betaalbaar.

100% van die tarief sal verbeur word indien die bespreking 14 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word.

Invicta Kothuis
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Invicta is pragtig van binne en buite en is naby die dam se oewer geleë. Dit het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste kamer het dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Albei het en suite-badkamers. Verder is daar 'n selfsorgkombuis, 'n sit- en eetarea in, 'n DStv-koppelpunt waarvoor gaste hul eie dekodeerder en slimkaart kan bring en 'n kaggel. Buite is 'n boma met braaigeriewe. Gaste kan saans op die houtdek sit en die son sien sak.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Hout is teen R35 per sak beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is teen R160 per dag beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

'n 50% nie-terugbetaalbare deposito word vereis om 'n bespreking te bevestig. Die balans is voor die inklokdatum betaalbaar.

100% van die tarief sal verbeur word indien die bespreking 14 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word.

Marabou Kothuis
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Marabou is 'n ruim kothuis met 2 en suite-slaapkamers. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n volledige kombuis, 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n DStv-koppelpunt waarvoor gaste hul eie dekodeerder en slimkaart kan bring. Verder is daar 'n privaat boma met braaigeriewe wat 'n gasplaat, braai-area en vuurherd insluit.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Hout is teen R35 per sak beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is teen R160 per dag beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

'n 50% nie-terugbetaalbare deposito word vereis om 'n bespreking te bevestig. Die balans is voor die inklokdatum betaalbaar.

100% van die tarief sal verbeur word indien die bespreking 14 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dullstroomweg, N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MmZmZTRiLTk4MTktNDlmYi04NTZiLTVlYzNmZjhmODkyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Dullstroom Road N4 1170 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.602173 30.208662
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!