Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die tariewe sluit nie houtskool, vuuraanstekers, fooitjies, persoonlike items en hout in nie.
Bring asb. jou eie vuurmaakhout saam.
Gaste mag visvang op 'n vang-en-vrylaatbasis.
Die kothuise word nie skoongemaak nie. Slegs selfsorg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dullstroom Road, N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang