by Fancy Pansy | LekkeSlaap
+49

Fancy Pansy

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Fancy Pansy
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nomusa S - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomusa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Epic.

Enjoyed my stay, everything was spot on, won't mind revisiting the place again.

Carmen L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L
Besigheidsreis

Lovely self catering unit.

My stay was lovely, the owner was fantastic. The unit was as the photos. Only suggestion i would make is to get uncapped WiFi, I used about 3 gigs during my visit for work.

Michelle B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Besigheidsreis

An absolute life-saver!

Thank you very much Linda for accommodating us at such short notice! Fancy Pansy is very clean and comfortable.

Louis F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F
Enkelreisiger

Baie gerieflik en groot, netjies en skoon.

Baie lekker gebly, gemaklik en goeie waarde vir geld. Sal weer terug gaan!

Duncan E - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan E
Enkelreisiger

A Gem in Primrose.

Was pleasantly impressed by Fancy Pansy! Friendly host, really great place, clean and cozy.

Christo V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Vriendelik, veilig en baie netjies.

Definitief die moeite werd om daar te bly.

Natalie V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Gesin met klein kinders

Baie netheid, veilig en gasvryheid.

Sal vir seker weer daar bly.

Serge Disor Morundu B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serge Disor Morundu B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, can't pretend otherwise.

I really enjoyed my stay at Fancy Pansy. Thinking of coming back on my next vacation.

Shann B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shann B
Besigheidsreis

Lovely overnight stay.

Very neat and secure overnight accommodation.

Daleen R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing.

Dit is die netjiesste, mooiste plekkie waarin ons gesin nog gebly het. Alles wat jou hart kan begeer is daar. Smaakvol versier. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Joyce B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay ever! Cosy and very safe. Not far from shopping centre - within walking distance.

Linda kept checking in with us which was great.

Marcelle R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle R
Besigheidsreis

Netheid en gerief.

Goeie diens ontvang, die eienaar het seker gemaak my werkers word welkom ontvang. Hulle kon nie uitgepraat raak oor hoe gerieflik en mooi die eenheid was nie. Ek sal dit met 'n oop hart aanbeveel en ons sal in die toekoms met ons volgende sakereise weer daar tuisgaan.

Esmerelda B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Esmerelda B
Gesin met klein kinders

Dis beslis nie 'n gastehuis nie.

Dis beslis nie 'n gastehuis nie. Ons was daar vir my seun se SA'S en ek sit nog met 'n sy-sussie wat net buite wil speel, wat ook ongelukkige glad nie kiddie friendly was nie. En op en af te ry elke dag voor 6 vir boeta se weigh-ins, en dan eers weer laat terug en probeer skoonmaak ook. Ek het regtig gedink vir dit wat ons betaal is daar verseker skoonmaakdienste ingesluit, want dis in skooltyd. Hulle noem ook nie dat hulle slegs 'n paar huise van 'n groot skool af is nie. Daar is 'n groot huis met dubbelgarage. Dit het mooi gelyk, maar dan ry jy om dit en gaan stop buite jou gebou wat jy geboek het. So ja dit is in iemand se agterplaas. Die plek binne is mooi, maar my seun het die Saterdag met 'n vreeslike bytplek wakker geword wat aanhou swel, ek het maar toe besluit om haar teen 12 te sê ons gaan huistoe. (Ons was daar van Don tot Sondag) so het 1 dag vroeër uitgeboek dat ek my kind by 'n dokter kon kry. Na bloede is dit 'n spinnekop wat hom gebyt het. ek voel darem 'n halwe krediet of iets vir als, om nie eens van krag te praat nie, sou my meer laat glo het in die mense. In julle reëlboeke krap julle sommer net woorde dood en skryf die nuwe woorde bo. Nie baie professioneel vir 'n plek waar ek net-net onder R1000 'n nag betaal het. Die foto's is misleidend, plek is beslis nie so groot nie, ek probeer nog soek aan die gang in die website wat ek met my lewende lywe gesien het.

Chas A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chas A
Gesin met tieners

Rooms were very neat and clean.

Lovely accommodation. The accommodation was beautiful. Everything was neat and clean and the kitchen fully equipped. We loved it that there were 2 bedrooms, both with on suite bathrooms. Milk and Juice in the fridge and SMS's from Linda every day to check if we needed anything. I would highly recommend staying here. Very well done and thank you Linda.

Nan S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nan S
Gesin met tieners

Alles en nog meer!

Dit was wonderlik om vir 3 dae hierdie as 'n veilige hawe te gebruik. Absoluut ongelooflike diens. Netheid en luuksheid is tops.

Fancy Pansy se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Hoop ek kan julle weer akkommodeer in die toekoms.

Fancy Pansy
Adelle J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle J
Gesin met tieners

Baie rustig, en veilig.

Alles wat jy kan nodig kry is in die eenheid. Naby 'n inkopiesentrum. Eenheid is lekker ruim, met elke kamer sy en suite-badkamer. Skottelgoedwasser is 'n plus, omrede daar nie elke dag iemand kom skoonmaak nie. Ek sal die plekkie aanbeveel. Linda baie gasvry, sal beslis weer daar bly en aanbeveel.

Marilise K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise K
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier.

Pragtig en veilig. Heerlik gebly.

Monty A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos gewoonlik was dit lekker om net te kan ontspan.

Dis nou ons tweede keer wat ons by Fancy Pansy kuier. Hulle diens is puik. Word die heeltyd op hoogte gehou van verwikkelinge.

Promise M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Promise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay and I love the place.

A good place to stay, clean and safe.

Monty A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en rustige atmosfeer.

Was lekker ontspanne om daar te kuier.

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pansy-straat 15, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2ec7f00971af676234611f08a12c19464fafd7cd50368121653554cd0f47a7e882c824b9a146f7434ebd1fc4cf8df9697c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 15 Pansy Street Primrose 1401 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 11:00 -26.188443475364 28.15548691629
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem