Fancy Yellow Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fancy Yellow Guesthouse is 'n luukse gastehuis geleë in 'n stil woonbuurt in Kimberley. Ons is oorkant die North Cape Mall met restaurante, filmteaters en vermaak vir jonk en oud.

Daar is 8 kamers beskikbaar. Daar is 2 gesinseenhede wat 1 - 4 gaste kan akkommodeer, 5 en-suite kamers met bad en stort en 1 kamer met 'n en-suite stort. Sommige van die geriewe in die kamers sluit 'n plasmaskerm-TV met DStv, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging in. Swemhanddoeke word voorsien.

Elkeen van die kamers lei na die swembad-area of privaat binnehof. Ons bied ook veilige parkeerplek agter elektriese heinings op die perseel. Swembad en swemhanddoeke word voorsien. 'n Wasgoeddiens en 24 uur ontvangs is beskikbaar.

Volledige Engelse ontbyt. Aandetes en middagetes op versoek beskikbaar.

Ons is na aan die GWK Rugby Stadion, Monridge Office Park en Price Waterhouse Coopers, Mervin Joel Smith, Zurich en Libra se kantore geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fancy Yellow Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false