Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-wende Hemel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 322

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir See-wende Hemel
Netheid
3.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Nadia C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel in Yzerfontein.

Baie besonderse blyplek met ryke geskiedenis. Baie gerieflik met hope spasie. Toesluit motorhuis met direkte ingang in die kombuis is beslis 'n pluspunt. Kragtige inverter stelsel sodat mens nie eers weet daar is beurtkrag nie. Vorige resensies het genoem van vuil vensters. Ons het gevind dat al die vensters mooi skoon was behalwe vir die wat hoog en onbekombaar is. Mens kan verstaan as dit nie met elke besoek skoon gemaak word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Bonita D
Gesin met tieners

Unhappy.

We booked for 5 nights but only stayed for one night. The house is in need of repairs. The patio is unsafe. The house is not spacious for 10 people to move around in. Very dissatisfied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anrie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie F

Oor die algemeen lekker, maar daar is vir seker goed wat ons kuier versuur het.

Ons het lekker gebly, alhoewel die water en waterdruk 'n groot probleem was. Die waterdruk was min tot geen en elke keer as iemand in die onderste verdieping stort/bad, dan hou die skottelgoedwasmasjien op met was en is daar geen water beskikbaar in die kombuis nie. Dit was vir ons 'n redelike groot probleem aangesien 'n mens graag wil kan stort aan die einde van die dag. Die huis kan nie geadverteer word vir 10 gaste as daar nie eers 2 gaste gemaklik kan stort nie. Verder was een van die onderste kamers vol vlooie en is ons kind die eerste aand vreeslik gebyt deur die vlooie (meer as 20 bytplekke op sy lyfie). Ons moes die hele kamer skuif en spuit met insekdoder, waarna ek seker maklik meer as 100 vlooie van die vloer moes verwyder.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-wende Hemel se terugvoer

Ons is so jammer vir julle ongerief; nie seker of julle die situasie aan die huisbestuurder gekommunikeer het tydens julle verblyf nie, maar ons gaan in elk geval hierdie onmiddellik deurgee aan die eienaar.

See-wende Hemel
Jan Danie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Danie M
Gesin met klein kinders

Lekker.

Ja, baie lekker gebly. Mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth C
Saam met vriende

Lekkerste Paasnaweek gehad by See-wende Hemel.

Die huis is baie netjies en die uitsig is pragtig oor die see. Baie rustige buurt. Sal definitief weer See-wende Hemel bespreek vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari R
Saam met vriende

Om Yzerfontein te ontdek vanaf See-wende Hemel was die beste ervaring.

Marlo se diens het baie beteken, hy het ons self aanwysings gegee oor 'n ongeluk op die pad daarheen. Die ligging van die huis is werklik uitsonderlik en vir ons, vreemdelinge op Yzerfontein, was die dophou van die see 'n belewenis. Die uitleg van die huis het dit maklik gemaak vir baba's wat moes slaap en huismense wat om die langtafel gekuier het. Wenke: Die inhoud van die breekware-kas was egter teleurstellend met al die getjipte bekers en "ou" huisware. 'n Paar mooi opskepbakke en -houers sal die gaste die idee gee dat die huiseienaar sy gaste vertrou en waardeer. Ook die kussings kan vernuwe word. Sien asb. ook dat die stort in die linkerkantste slaapkamer oneffektief is. Baie dankie. See-wende Hemel sien ons weer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lissinda P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lissinda P
Besigheidsreis

Hemels inderdaad.

Die huis is perfek geleë, loopafstand van die strand af, met die mooiste uitsig in alle rigtings. Die kamers was beautiful, skoon en netjies. Die agterste kamer was nog in wording en het na verf en sterk parafien geruik, maar met die deure toe het dit nie gepla nie. Die leefarea en stoep is fantasties en die leeshoekie perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wehan R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wehan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice views and livings areas ─ needs some TLC and a spring clean.

Very nice views and the places is well kitted for a long weekend away. Ample space for a group of 6 to 8. All the basics was clean, but things like windows, braais and even the toilet bin wasn't cleaned. There were all sorts of wipes and things in our one bathroom bin. The inside braai had lots off old hubbly tobacco and an empty beer box with bird droppings. I ended up cleaning the ocean facing windows with a window cleaner I found in the garage. It looked like they just washed the one sliding door and none of the other windows or balcony doors. I felt this was very bad since we needed to pay a cleaning fee for 2 people staying 2 nights. The walls and roof are dirty. Good bit of mould in the bathroom. Some of the window handles and wood looks like you don't want to attempt to open it due to the condition. One window can barely close, so essentially you're sleeping with an open window with no burglar bars anywhere. I think it's a good house for a group that wants a short stay with a bit of space and ocean views - but don't expect a luxury, clean house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi uitsigte en leefareas ─ benodig 'n bietjie aandag en 'n goeie skoonmaak.

Baie mooi uitsigte en die plekkies is goed toegerus vir 'n langnaweek weg. Daar is genoeg ruimte vir 'n groep van 6 tot 8. Al die basiese dinge was skoon, maar dinge soos vensters, braais en selfs die toiletbak is nie skoongemaak nie. Daar was allerhande doekies en goedjies in ons een badkamerdrom. Die binnebraai het baie ou hubbly-tabak en 'n leë bierboks met voëlpoef opgehad. Op die ou end het ek die vensters skoongemaak met 'n vensterreiniger wat ek in die motorhuis gevind het. Dit het gelyk of hulle net die een skuifdeur gewas het, en nie een van die ander vensters of balkondeure nie. Ek het gevoel dat dit baie sleg was, want ons moes 'n skoonmaakfooi betaal vir 2 mense wat 2 nagte bly. Die mure en dak is vuil. Muf in die badkamer. Sommige vensterhandvatsels en hout lyk asof jy dit nie wil probeer oopmaak nie, as gevolg van die toestand. Die een venster kan skaars sluit, so jy slaap met 'n oop venster sonder enige diefwering. Ek dink dit is 'n goeie huis vir 'n groep wat 'n kort tydjie wil bly met 'n bietjie ruimte en uitsig oor die see - maar nie 'n luukse, skoon huis verwag nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-wende Hemel se terugvoer

Dear Wehan,
I will notify the owners immediately of the situation and also please receive my apologies for the situation you encountered.
We have changed the cleaning services last week and we are confident that Sharon and her crowd will not allow any situation of this nature to occur going forward! My sincere apologies!
Kind regards,
Karen

See-wende Hemel
Pieter D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Het net een aand oorgeslaap, en was gepas vir ons doeleindes. 3 Kamers met elke kamer sy eie badkamer. Goeie ingerigte kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Sal beslis weer See- wende Hemel weer besoek. Ons het alle aspekte geniet. Baie netjies, alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-ann V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary-ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, ruim huis met 180°-see-uitsig. Baie geniet.

Die ligging is fantasties. Ons het die verblyf baie geniet. Die ingang na huis is effe ongemaklik steil. Groterige motor of SUV sal sukkel om in motorhuis te parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met vriende

Die uitsig was asemrowend.

Die badkamer in 2de slaapkamer was onbruikbaar. Ek het foto geneem. Die ingang na die huis is vreeslik gevaarlik. Ek het 2 knievervangings gehad en my skoondogter is swanger. Genadiglik het ons nie daar geval nie. Toilet se lig het nie gewerk nie. Sambreel vir buite gebruik was stukkend. Vensters by die see is 'n probleem, maar ek dink nie hierdie huis se vensters is in maande gewas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M

Very well situated home with excellent sea view.

Enjoyed the stay - had all the utensils we needed and felt safe. Very close to the beach for nice walks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goed geleë met 'n uitstekende see-uitsig.

Het dit baie geniet. Het al die nodige items gehad en het veilige gevoel. Baie naby aan die strand om lekker te stap.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 238
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 238
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 238
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 40, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA537c859c7a338971d4b798d6df85025312bdf49b44ab2a6ec45f6e94cb7ed848efa6ce35a1955c51bffacaf44fb6fe422a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 238 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 40 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.352460641041 18.149279952049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem