Faodail Guest House
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Faodail Guest House is 'n gerieflike selfsorghuis in Velddrif.
Verblyf word in 2 eenhede, 'n kothuis en ateljee, met 'n tussendeur aangebied. Die eenhede kan saam bespreek word en daar is gratis, onbeperkte WiFi.
Faodail Cottage het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed in die leefarea vir 2 gaste. Die badkamer het 'n stort en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die leefarea het 'n kaggel, asook 'n slim-TV, Netflix en WiFi. Die DStv Now-app is beskikbaar vir gaste om met hul eie rekeninge in te teken.
Faodail-ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ateljee het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Die eenheid het sy eie ingang.
Die privaat tuin en braaigeriewe is vas aan die kothuis en nie die ateljee nie.
Faodail Guest House is 850 m vanaf die gewilde Bokkomlaan met verskeie restaurante en winkels en bied 'n uitsig oor die Bergrivier en die omliggende vleilande.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Faodail Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom