Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Faodail Guest House

Faodail-ateljee
Vanaf R550
R550 R440
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Faodail Suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die suite het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Die eenheid het sy eie ingang. Die badkamer is nie rolstoelvriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware insluit.

Huisreëls

Let asb. daarop dat die eienaars met hul troeteldiere op die perseel woon en dat die troeteldiere weg van die gaste gehou word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Faodail Cottage
Vanaf R950
R950 R760
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Faodail Cottage het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed in die leefarea vir 2 gaste. Die badkamer het 'n stort en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die leefarea het 'n kaggel, asook 'n slim-TV, Netflix en WiFi. Die DStv Now-app is beskikbaar vir gaste om met hul eie rekeninge in te teken. Die eenheid lei na 'n stoep en ptivaat tuin met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die eienaars met hul troeteldiere op die perseel woon en dat die troeteldiere weg van die gaste gehou word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74bca5bacd1e6759980ba345754dca515f31ff49c8599b47ec2bc7609f5d44844ec8daddbf9f3344e99067eaac14f12854c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 195 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.7862004 18.1858574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem