Beskrywing
Hierdie eenhede het 1 slaapkamer en is gemeubileer met 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, 1-plaat induksiestoof, elektriese pan, potte, panne, eetgerei en 'n ketel. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV met plaaslike kanale en OVHD-kanale, 'n plafonwaaier en WiFi. Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area en 'n tafel met stoele. Onderdakparkering is beskikbaar en die eenheid het 'n sekuriteitsmuur daaromheen met 'n hek en elektriese heining.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of geraas nie, gaste moet die bure respekteer.
Voertuie moet by die eenheid se parkeerplek parkeer word, nie voor die deur nie.
Tref reëlings vir ná 19:00 arriveer. Dit sal ekstra kos.
Die kombuis en badkamer word skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kareebosch, Outside Town, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang