Faraway Lodge B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Faraway Lodge B&B is in 'n rustige keeromstraat in Westville, Durban-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë naby die restaurante, Virgin Active Gimnasium en die Pavilion Winkelsentrum.

Verblyf word aangebied in 5 kamers wat elkeen individueel versier is. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het sy eie en suite-badkamer.

Boonop het elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriwe. 'n Kontinentale- of warm ontbyt is beskikbaar op versoek en word in die eetarea bedien.

Die lodge bied ook 'n gemeenskaplike sitarea, 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie. Faraway Lodge B&B is sowat 15 tot 20 minute se ry van Durban ICC, uShaka Marine World, Moses Mabhida Stadion en North Beach af, om maar net 'n paar te noem.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Faraway Lodge B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 040 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za