Farm Cottage at Roots
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 808, Roots Agricultural Development, Stampriet, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Farm Cottage at Roots is in 'n landbou-ontwikkeling in Stampriet, 'n dorpie in die Hardap-streek, Namibië.
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie, induksieplaat, broodrooster en ketel toegerus. Breekware en eetgerei word ook voorsien.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plot 808, Roots Agricultural Development, Stampriet, Hardap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 808, Roots Agricultural Development, Stampriet, Hardap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang