LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Farm Cottages at Au d’Brandy Route | LekkeSlaap
+85

Farm Cottages at Au d’Brandy Route

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 60, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die eeue-oue eikebome vertel die verhaal van Farm Cottages at Au d’Brandy Route wat tot 1897 terugdateer en aan die voet van die Matroosberg wegkruip. OP hierdie druiweplaas ervaar gaste 'n Victoriaanse bekoorlikheid en gasvryheid.

Verblyf word in 3 kothuise aangebied. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer, 'n kombuis wat volledige toegerus is en 'n sitarea wat 'n TV met DStv het, asook toegang tot WiFi.

Aktiwiteite in die area sluit wandelroetes deur die wingerde, voetslaanpaaie, rotsklim, gholf, wynproe, 4x4-roetes, fietsryroetes en wildkyk in.

Gaste kan ook die Hexrivier-vallei verken en gedurende somer kan hulle 'n pakskuur besoek om die druiwe te proe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Farm Cottages at Au d’Brandy Route
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 60, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Gaste dink Farm Cottages at Au d’Brandy Route het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 60, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba79a39c2f45a6518cb06c485139193eae718d6be2fbc32608998edcaa97d9fa2fe83509b6d801d062b8cd8070fc23ebef14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 60 Voortrekker Street De Doorns 6875 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -33.468844082991 19.668735265732
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem