KwaZulu-Natal Akkommodasie by Farm Country Retreat | LekkeSlaap
+34
+34

Farm Country Retreat

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ingomankulu Plaas, Tala Valley Eston, Camperdown , 3720, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Farm Country Retreat is 'n ruim selfsorghuis met 'n rustige plaasatmosfeer in die Talavallei naby Camperdown. Dit word omring deur die Ingomankuluberge, grasland en suikerrietplantasies.

Dié huis is ideaal vir familiekuiers of 'n ontspanne wegbreek met 'n groep vriende. Die oop, lugtige huis het slaapplek vir 6 gaste of 'n groot groep en beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea.

Die slaapkamers is ruim en die beddens is gemaklik. Drie van die slaapkamers het 'n dubbelbedden en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is ook 'n apart gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster en die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Daar is ook 'n lieflike, omheinde tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Farm Country Retreat sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Portugees
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ingomankulu Plaas, Tala Valley Eston, Camperdown , 3720, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ingomankulu Plaas, Tala Valley Eston, Camperdown , 3720, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAtPPDE8j5KJX7DyQsM3S4iyJbzCKB4UZ6j6uswaSFUAJb4AQg3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) Ingomankulu farm Tala Valley Eston 3720 KwaZulu-Natal 086 999 0018 08:00-17:00 11:00 -29.792822758387 30.458623571627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za