Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm Valuta

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valuta, R26, 28,4 km vanaf Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Farm Valuta bied selfsorgverblyf op 'n groenteplaas in die skilderagtige Oos-Vrystaat tussen Fouriesburg en Ficksburg.

Hierdie verblyf sluit die sandsteen-hoofplaashuis sowel as 'n annekswoonstel in. Die hoofhuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. DStv is op versoek beskikbaar. Die verblyf bied gratis WiFi.

Die woonstel het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Linne, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Daar is 'n elektriese kombers vir die wintermaande. Daar is ook 'n ketel, broodrooster, yskassie en 'n mikrogolfoond. Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien.

Dié verblyf voorsien ook die nodige braai en breekware indien gaste wil braai. Die verblyf het 'n kragopwekker vir beurtkragtye.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Farm Valuta
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Ligging

  • Valuta, R26, 28,4 km vanaf Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Farm Valuta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valuta, R26, 28,4 km vanaf Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaaf4d8ca2e8dc125e5a9b45db96adc1e49adf7d219c4bed341ac5e7541f6f4b4764a2c563ea96457eeee994054d9c22b048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Valuta R26 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.751896403317 28.054445521471
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem