Oos-Vrystaatse Hooglande Akkommodasie by Farmers Rest | LekkeSlaap
+13
+13

Farmers Rest

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N5, Smalfontein, Bethlehem , 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Farmers Rest is 'n bekoorlike eenheid op 'n beesplaas 15 km vanaf Bethlehem. Dis langs die eienaar se huis en is die ideale naweekwegbreek vir gaste wat die Vrystaat wil verken.

Dié eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 2 gaste en 'n aparte ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n losstaande bad en 'n dubbelstort.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n uitsig op die berge en oor die plaas.

Gaste kan op die plaas stap, visvang of swem en kan ook die omliggende dorpe verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Farmers Rest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N5, Smalfontein, Bethlehem , 9701, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N5, Smalfontein, Bethlehem , 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2KWUtGXTXpKcbiBBLuNK0qdYuedQUiDtdUIGL6P9vd9hhqjsF1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) N5 Smalfontein 9701 Vrystaat 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -28.255546016124 28.176221852784
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za