LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Farmview Guest House | LekkeSlaap
+27

Farmview Guest House

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snowwater-weg 1, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Farmview Guest House is op die oewer van die Nahoonrivier geleë, in die stil voorstad Dorchester Heights in Oos-Londen. Dorchester Heights grens aan 'n plaas-area wat slegs 15 minute vanaf die sake-areas Vincens, Berea en Beacon Bay is.

Die huis is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende van 8. Die huis beskik oor 3 suites, elkeen met 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, elektriese braaipan, eetgerei en breekware.

Die huis spog met 'n ontspannings-area buite langs die swembad en braai-area met 'n uitsig oor die rivier en plaas langsaan.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Die gastehuis is net 5,7 km van Nahoon Beach af en 3 km van die Abbottsford-sentrum met 'n Spar, drankwinkel, 2 kroeë, 'n restaurant en 'n karwasdiens. In die ander rigting is Hemmingways Mall net 2,4 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Farmview Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Snowwater-weg 1, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Farmview Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snowwater-weg 1, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVosktxjj8C4PUDeqrAIihwoHZO96mgkVf24613fVe6wLLjEVlm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 995  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1 Snowwater Road Dorchester Heights 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.9467349 27.89636
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!