LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Favour House | LekkeSlaap
+14

Favour House

20 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Favour House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Valentine D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valentine D
Besigheidsreis

A place I could easily retire.

Lovely farm guest house. Staff over friendly. Animals are just so loveable.

Jacob H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob H

Baie ruim en 'n vriendlike atmosfeer.

Favour House is 'n klein juweel wat weggesteek lê net buite Bethlehem. Die gasvrou en haar mense is die vriendlikheid vanself, jy voel tuis van die oomblik wat jy ontmoet word tot na jy vertrek. Die sonopkoms en sonsak saam met die plaasiere maak dit 'n atmosfeer wat enige mens se siel sal laat rus. Die akkommodasie is ruim en baie netjies en pynlik skoon.

Henkie P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henkie P
Gesin met klein kinders

Baie lekker

Baie lekker gelee. En baie rusting.

Erika V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Besigheidsreis

Die area is baie mooi - en het dadelik ontspan.

Heerlike verblyf - die ekstra moeite is regtig waardeer. Dis heerlik ruim, skoon en netjies. Sal vir seker hier wil bly.

Favour House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer. Groete Juanite

Favour House
Benny D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benny D
Gesin met klein kinders

Friendliest hosts, neat and tidy room with everything we needed. It was like coming home every day, except with horses!

Home away from home!

Favour House's terugvoer

Much appreciated Benny. It was nice having you here. Please visit again. Kind regards, Juanite.

Favour House
Sarina D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf met uitstekende diens!

Juanite was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Plek was baie netjies en skoon en alles was perfek! Eerste gastehuis ervaring vir my kinders en hulle het dit ongelooflik baie geniet!

Favour House's terugvoer

Hallo Sarina

Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Kom kuier gerus weer.

Ek waardeer dit en vriendelike groete
Juanite

Favour House
Dieneke T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieneke T
Gesin met klein kinders

Great place outside Bethlehem on working farm.

Favour House was a great surprise. We booked a double room and a family room and found both to be very comfortable and well equipped. The family room, in particular, is super spacious and has decent self-catering equipment (2-pit electric stove, microwave, fridge). The best thing about this place is the setting. The rooms are attached to the owner's house and on a working farm with cows, horses, springbok, chicken and dogs. Fantastic for the kids.

Iris O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

A lovely peaceful place to unwind.

Gerhard C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Gerhard C
Enkelreisiger

Stil omgewing met 'n plaas atmosfeer. Netjiese kamer. Naby aan die dorp. Juanite is baie gasvry en behulpsaam.

Die kamer was netjies en ek is vriendelik ontvang. Daar heers 'n plaasatmosfeer en dit voel nie jy is net uit die dorp uit nie. Dit was vir seker waarde vir geld.

Willie R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtig!

Wat 'n wonderlike plekkie om te bly. Perde en bokke, pragtige tuine! Die plekkie is skoon, netjies en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal ons definitief weer sien.

Ada V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada V
Saam met vriende

Heerlike, rustige plaas verblyf.

Juanite is 'n uitstekende gasvrou, sy het ons onmiddellik laat tuis voel. Die rustigheid en stilte van die plaas was 'n lafenis veral na 'n 5000 km toer. Baie dankie.

Santjie H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santjie H

Vriendelike diens, baie netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer was baie mooi en netjies. Ons was ontvang deur baie vriendelike personeel. Sal beslis weer soontoe gaan.

Marna N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N
Gesin met tieners

Heerlike, rustige verblyf.

Juanite het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die verblyf was uitstekend. Beddens was baie gemaklik gewees. Heerlike warm water vir stort. Pragtige badkamer. Die sjokolade was 'n groot bonus. Ons sal beslis weer daar oornag.

Freda L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en wonderlike mense.

Ons verblyf was lekker ruim, skoon en baie netjies. Die rustige gevoel van plaaslewe was vir ons stadsmense wonderlik. Wonderlike, warm verwelkoming en sal definitief weer daar inboek.

Favour House's terugvoer

Hallo Freda.. Was heerlik om julle as gaste te kon he!! Kom kuier gerus weer.!! Groete Juanite

Favour House
Fred B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, stil, vriendelik, lekker bed en stort, ens.

Ons was nie op vakansie nie maar het die verblyf baie geniet.

Paul D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Gesin met klein kinders

Stil, rustig, gemaklik en skoon, pragtige kamer en badkamer.

Pragtige stil plekkie naby die dorp. Baie gemaklik, skoon en netjies. Die groot badkamer is 'n blessing aangesien mens dit beslis nie sommer kry nie. Die kamer is 'n "all in one" - baie mooi en rustige atmosfeer.

Favour House's terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en positiewe kommentaar. Kom kuier gerus weer en alles wat mooi is!
Groete
Juanite

Favour House
Anneli L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L
Gesin met klein kinders

Baie pragtig en netjies!

Baie vriendelik ontvang. Kamers is pragtig en sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Was so lekker om al die verskillende diere daar te sien!

Bernard M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir vinnig rus!

Baie netjiese, privaat verblyf vir gaste wat vinnig kom en gaan, asook vriendelike mense!

Estie V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Favour House se kamers is baie netjies en skoon.

Alles voel werklik splinternuut. Heerlik geslaap. Baie dankie.

George T - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik rustig!

Bitter lekker blyplek net buite die dorp vir 'n rustige plaaslewe-atmosfeer!

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narwanda, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4MzczODA3LTg1YTMtNDlkYy1iZGVhLWRiNjJmNGEwZGNkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Narwanda Bethlehem 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.257026258137 28.345769941807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!