Fawlty Towers Afari Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fawlty Towers Afari Lodge transformeer vanaf 'n voormalige vakansie-lodge na 'n Safari-styl boetiek. Alle woonstelle is nuut opgeknap. Slegs die dekor word opgeknap en gaste sal sodoende geen geraas of onderbrekings op die perseel ervaar nie.

Verblyf beskik oor selfsorgeenhede en semi-selfsorgeenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n sitarea met 'n TV. WiFi is beskikbaar vir gaste om te benut.

Gaste kan lekker kom kuier in die hartjie van Kaapstad, terwyl hulle steeds ontsnap vanaf die stadsgedruis en ontspan in 'n aardse en Afrika-omgewing met houtmeubels en dekor en ikoniese Suid-Afrikaanse wildskilderye.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fawlty Towers Afari Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false