Fay's Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1565 Ferry Point Road, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fay's Cottage is 'n bekoorlike toevlugsoord langs die Umzimvubu-rivier in Port St. Johns en bied ruim selfsorgverblyf naby die jetty, 'n gewilde visvangplek. Ideaal vir gesinne, vriende of natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.
Die kothuis maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en braaigeriewe. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1565 Ferry Point Road, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1565 Ferry Point Road, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang