Parys Akkommodasie by Feather & Rock | LekkeSlaap
+32
+32

Feather & Rock

Gastehuis
  • Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fickstraat 1, Parys, 9598, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Feather & Rock bied gehalteverblyf in Parys vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Die eenheid is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in 2 gasteslaapkamers gebied. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n leefarea met gemaklike sitplek en ingeboude kaste, wat dit ideaal maak vir langer verblyf. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV wat gebruik kan word vir Netflix, Showmax of enige ander stroomdienste. Die kamer het 'n privaat ingang.

Die tweede slaapkamer kry baie natuurlike lig, maar het ook uitblok-gordyne vir diegene wat wil laat slaap. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV wat gebruik kan word vir Netflix, Showmax of enige ander stroomdienste. Die kamer het 'n privaat ingang.

Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is lieflike braaigeriewe wat gaste kan gebruik.

Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fickstraat 1, Parys, 9598, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fickstraat 1, Parys, 9598, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8b8396d489ab74c0f2f13212b6ebed39249ba744b02c93645a6e73ec8996b19f8c0d18fffc5fc3f0d16f4c5e4e8fde17aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 170  per nag (plek vir 2) 1 Fick Street Parys 9598 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -26.895981422568 27.458991925795
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za