LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Feather Cottage | LekkeSlaap
+38

Feather Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Minnesota-weg, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 R891 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Feather Cottage is 'n selfsorgeenheid op die gasheer se eiendom in Faerie Glen in Pretoria. Dis net 1,5 km vanaf Faerie Glen Hospitaal.

Hierdie eenheid het sy eie ingang, asook gratis parkeerplek op die perseel. Die eenheid het 1 groot slaapkamer en 1 badkamer, 'n toegeruste kombuisie en 'n oopplan-eetarea en -sitarea, asook 'n sitarea buite. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Komplimentêre seep, sjampoe en 'n haardroër word voorsien.

Die oopplan-kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, induksiestoof, ketel, broodrooster en 'n verskeidenheid eetgerei, breekware en toerusting. Die kothuis het gratis onbeperkte WiFi. Die eiendom het veiligheidskameras.

Die eienaar is te alle tye beskikbaar om gaste by te staan met enige behoeftes en versoeke .

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Minnesota-weg, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R990
Vanaf R891
per nag (plek vir 2)
was R990
Vanaf R891
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Minnesota-weg, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7efe3882fb39beb2c43a915be4bd54e0b2191c81303d027ea8996b04e2d747a6baf5e7b296feeb268c08271042d3f55e802?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990, nou Vanaf R891  per nag (plek vir 2) Minnesota Road Faerie Glen 0043 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 11:00 -25.774334043882 28.304865416907
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!