Oudtshoorn Akkommodasie by Feather Nest Guest House | LekkeSlaap
+32

Feather Nest Guest House

16 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiranstraat 12, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Feather Nest Guest House is 'n moderne, huislike gastehuis wat sakpaspryse bied in die stil Karoo-dorp, Oudtshoorn. Hier sal jou verblyf onvergeetlik wees! Die rustige omgewing skep 'n oase met 'n oorvloed voëllewe.

Die gastehuis bied 2 moderne suites.

Die Hoopoe-gesinseenheid is op die boonste vloer geleë en bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n privaat leefarea. Albei slaapkamers het 'n leefarea met toegang tot 'n groot privaat balkon. Elke kamer het 'n groot TV met DStv. Die leefarea is toegerus met 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die Hadeda-suite is op die grondvloer en het 'n groot slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n aparte leefarea. Dit is toegerus met lugversorging en het 'n TV met DStv. Daar is ook koffiemaakgeriewe beskikbaar.

Ontspan langs die swembad in die luisterryke tuin en met al sy inheemse voëls met die strelende klanke van die fonteintjie in die agtergrond. Of geniet 'n braai in die koel betowering wat die Karoo saans bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Feather Nest Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Tiranstraat 12, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Feather Nest Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiranstraat 12, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MjlhYzk2LWExODAtNDA0MS1hZThiLTRkNzc0Mzg0YzA3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 12 Tiran Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.57356 22.20131
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za