Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feathers

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 72, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Feathers is in Clarens in die Vrystaat, 'n area wat bekend is vir sy kunsgallerye, bierproe, wynproe, rivierroei en ikoniese besienswaaridghede siis due Basotho Cultural Village, Clarens Golf & Leisure Estate. Blou Donki Gallery en die Clarens Village Bewarea.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede, The Robin's Nest en The Barbet's Hollow. The Robin's Nest is geskik vir 4 gaste in die 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. DIe badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n kombuisie, eetarea, leefarea, kaggel, waaier en 'n TV met DStv. Daar is ook WiFi. Die eenheid het ook 'n stoep en 'n privaat ingang.

The Barbet's Hollow is geskik vir 4 gaste en daar is 2 slaapkamers. Slaapkamer 1 het 'n koningingroott-bed en slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n kombuisie, eetarea, sitarea, kaggel, waaier en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid het ook 'n stoep en 'n privaat ingang.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en troeteldiere is welkom mits vooraf gereël.

Naby doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit in perdry, visvang, bashengel, voëlkyk. fietsry, wildkyk, vlieghengel, forelhengel, Groot 5, wynproe, wildritte en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Feathers
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 100

Jaar gelys 7

Ligging

  • Malherbestraat 72, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Feathers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 72, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d0943d0f0f10f81b189b95bf509e203b25f6e3b18a57e23cacb402ad5ea562fc03b9bb9b4615a3997166cea7631343cf55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 72 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520314603067 28.417287635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem