LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Parys

Feathers and Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hennie K
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker, ruim huis, baie netjies en gemaklik. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Feathers and Rest
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons waardeer dit opreg en is so bly dat julle die verblyf geniet het. Dit sal vir ons ’n groot plesier wees om julle weer by Royal Eagle Villas te verwelkom.

Mirinda K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Vyfster verblyf, veilig en net die beste ontvangs vanaf die eienaar. Ongelooflike naweek, die eienaar se gasvryheid is die beste. Netjiese verblyf met als wat jy nodig het. Uitsig op die rivier net 'n voorreg om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Feathers and Rest
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Dit maak ons baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het.

Alicia V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxing. Stay was wonderful. The house is equipped with everything you need. Perfect for big family stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luanelle G
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Rustig, gerieflik en baie mooi. Wat 'n pragtige plek met die lekkerste geriewe en mooiste uitsig! Was die lekkerste kuierplekkie met die 'open plan' kombuis/sitkamer met 'n plekkie waar mens kan wegval vir bietjie privaatheid. Sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Ontspannend, gerieflik, ruim. Heerlik gewees, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.8
Jun 2025

Groot probleem met vlieë omdat dit op pluimvee plaas geleë is. Die huis is baie netjies, gerieflik en skoon. Alhoewel daar sifdeure is, is vlieë 'n baie groot probleem.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henriette M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Die huis is besonders mooi en gerieflik! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine E
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Prentjie mooi rustigheid! Mooiste plek langs die rivier, luuks gemeubileerd met alles wat jy nodig het. Het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak, veral met 'n besoek aan die hospitaal. Sal vir seker volgende keer langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Enjoyed a weekend breakaway. Wish we could have stayed longer. Very modern and comfortable house, tastefully decorated. Awesome view of the river from the veranda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Feathers and Rest
Dear Wessel, We greatly appreciate your wonderful review! It was a pleasure having you as our guest. Your feedback means a lot to us. Looking forward to hosting you in the future! Cecilia

Joe C
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Het baie lekker gekuier en die naweek verskriklik geniet. Plek was spotless wat skottelgoedwasser insluit. Die ligging by die rivier en die stilte maak dit besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R2 770
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 770
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 770
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb776a7b5cf2dbf74b0ad83feb264fcabd31ee390bdda88f55953dc1d00f62247bcd8e084fc682524092f4512e25cb922d6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 770 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Almur Smit Poultry Farm The Grange 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.872099318685 27.481454513661

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang