LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Featherstone Inn | LekkeSlaap
+20

Featherstone Inn

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wijkstraat 33, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Featherstone Inn is in 'n stil woonbuurt in Nelspruit geleë en dis net 5 km van die Nelspruit Natuurreservaat af.

Verblyf word aangebied in 7 kamers. Elke kamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Daar is enkelkamers, dubbelkamers en gesinskamers en elkeen het 'n en suite-badkamer. Sekere kamers het ook 'n balkon.

Featherstone het 'n lapa en swembad wat gaste gerus kan gebruik. Ons voorsien veilige parkeerplek met 24-uur sekuriteit.

Die gastehuis is na aan die middestad en gaste kan selfs die Krugerwildtuin besoek, dis ook lekker naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 5 resensies vir Featherstone Inn
Netheid
2.6/5
Diens
2.8/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • Van Wijkstraat 33, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Featherstone Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wijkstraat 33, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhNTIyZGM4LThjYjgtNDA2YS1hNDg3LWI2ZDljYzk4NzJiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 5 5 1 3 33 Van Wijk Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.487120401709 30.984122371883
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!