LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Feel @ Home | LekkeSlaap
+26

Feel @ Home

Gastekamer 1
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gerieflike en sonnige dubbelkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is DStv, 'n ketel, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, strykplank, strykyster en 'n stoepie sonder 'n braai. Die kamer het sy eie ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Koffie, tee, melk en suiker word per persoon op die dag van aankoms voorsien. Linne en handdoeke word weekliks omgeruil en die kamer word een maal per week skoongemaak.

Huisreëls

Terugbetaalbare sleuteldeposito van R100.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastekamer 2
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 is ruim en het 'n koningingrootte-bed, ’n kombuisie met 'n klein tafel en 2 stoele, 'n mikrogolfoond, elektriese braaipan, broodrooster, ketel, basiese breekware en eetgerei, 'n strykplank en strykyster. Die buitedeur bied toegang tot 'n klein tuin met 'n losstaande braai. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Haardroër is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Koffie, tee, melk en suiker word per persoon op die dag van aankoms voorsien. Linne en handdoeke word weekliks omgeruil en die kamer word een maal per week skoongemaak.

Huisreëls

Terugbetaalbare sleuteldeposito van R100.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastekamer 3
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Die ruim oopplan-kamer het 'n klein kombuisie, eetarea en sitkamerarea met 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Ekstra enkelbed is vir 'n ekstra gas beskikbaar. Dit het sy eie ingang en 'n agterdeur wat toegang bied tot 'n klein tuin en patio met 'n lieflike uitsig. 'n Losstaande braai en buitetafel is beskikbaar. Daar is parkeerplek voor die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Koffie, tee, melk en suiker word per persoon op die dag van aankoms voorsien. Linne en handdoeke word weekliks omgeruil en die kamer word een maal per week skoongemaak.

Huisreëls

Terugbetaalbare sleuteldeposito van R100.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linnestraat 15, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkMGUyZGUzLTEyNTUtNDkyZS1iMGE4LWU3MGY5ZGIyZDdkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 184 5 1 5 15 Linnes Street Brandwacht 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.958976726957 18.87116163969
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!