LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Feel @ Home | LekkeSlaap
+26

Feel @ Home

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 181 resensies vir Feel @ Home
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
James J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklik en rusting.

Hardewerk en toewyding van die eienaars oor jare is sigbaar. Wonderlike ligging om die natuur te geniet. Dankie dat hulle, hulself en hulle skatte met ons gedeel het.

Corne V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met tieners

Veilig en tuis gevoel.

Pragtige plek met rustige atmosfeer. Skoon en netjies alles wat ons nodig gehad het. Aangename eienaars.

Juanita B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met tieners

Aangename mense. Hartsmense.

Baie lekker plek. Tuis, bekostigbaar.

Tyrese T - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrese T
Saam met vriende

Sien onder.

'n Baie aangename gasvrou!

Pendie V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pendie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik tuis gevoel.

Baie lekker geslaap. Baie netjies en goed toegerus. Pragtige, private omgewing. Diens vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer besoek.

Babs H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike skoon verblyf.

Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies en alles wat jy nodig het is daar. En baie dankie vir die bo-laken! Hou niks daarvan om net 'n duvet oor my te hê nie! Pragtige bed! Sal die plekkie aanbeveel! Dankie Petra!

Enid V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal geleë naby Universiteit, R44 en Dorpstraat. Vriendelike ontvangs en goed toegeruste eenheid.

Die eenheid het 'n oulike braaiarea en plekkie om buite te kuier, met veld, wingerde en berg-uitsig. Ook paddas, voëls en koeie wat kom "hullo" groet. Chris en Petra het ons hartlik kom groet en baie welkom laat voel. Ons sal beslis weer Feel @ Home gebruik in die toekoms.

Gerhard W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W
Enkelreisiger

Baie lekker en rustig.

Sien sterre

Christa M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het baie lekker gebly en gebraai. Baie goed toegerus.

Talitha M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha M

Skoon, aangename, aantreklike vreedsame verblyf.

Ruim, keurig en smaakvol binne. Mooi rustige omgewing - lekker vir draf of stap. Vriendelike eienaars.

Linda C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf

Baie vriendelike gasvrou en netjiese verblyf. Sal beslis aanbeveel vir ander reisigers!

Jacomien B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien B
Saam met vriende

Jy voel regtig tuis.

Lieflike, skoon kamers. Voel soos huis.

Malandi B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and felt at home.

The owner made us feel welcome. We will definately stay there again. Very quiet environment in nature. Place neat and clean. The owner was very helpful and friendly.

Marlene S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S

Gerieflik, baie netjies en veilig.

Feel @ Home is net wat dit se - jy voel tuis in die rustige en veilige omgewing waar dit geleë is.

Suzanne S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Lekker gemaklik!

Ek en my ma het hier gebly vir twee aande, om die Woordfees by te woon. Alles was piekfyn. Het veral gehou van die linne, heerlik! Netjiese badkamer, oulike eettafeltjie, maklike toegang, parkering. Die stortkop het so bietjie aandag nodig - dalk net 'n skoonmaak - die water gaan bietjie in verskeie rigtings. Sal graag weer hier vertoef!

Wanda M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda M
Enkelreisiger

Hartlik ontvang! Netjies en goed toegerus. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Beveel Feel @ Home sterk aan!

Riatha K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riatha K
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, waarde vir geld.

Pragtige ruim kamer, alles was skoon en netjies. Kombuisie het alles wat jy nodig het. Buite-area met braaiplek is 'n bonus. Ons is baie vriendelik ontvang en sal beslis weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

Talitha M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha M
Gesin met tieners

Aangename, mooi, rustige plek.

'n Mens voel regtig tuis, soos die naam vermeld. Dit is ruim en daar is ook 'n buite kuierarea. Die dekor is smaakvol, maar nie oordoen nie. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

Nikita V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nikita V

Dit was baie warm, sal aanbeveel om 'n aircon te installeer en braairoosters was nie skoon nie. Andersins het ons baie lekker gebly.

Dit was skoon en netjies, net te warm. Daar is net een venster so daar kan geen lug deur trek nie. Die braairoosters was nie skoongemaak nie. Die res van die plekkie was baie nice. Ligging was ook gerieflik. Sal dit aanbeveel vir ander.

Tossie M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie M
Gesin met tieners

Rustig en privaat.

Baie netjiese en skoon plekkie. Ideaal vir 2 of 3 nagte, sal weer gaan.

Vasti V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en als wat jy nodig het!

Dis ons 2de keer wat ons van Feel @ Home se verblyf gebruik maak, perfek geleë vir 'n troue in en om Stellenbosch. Pragtige tuin reg rondom laat 'n mens voel of jy nie in 'n dorp is nie. Altyd skoon en netjies.

Paul F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul F

Kon nie vir beter gevra het nie.

Die plek is netjies, skoon en jy het jou eie privaatheid. Die gasvrou is een van die vriendelikste mense wat ek nog ooit by 'n gastehuis ontmoet het. Ek beveel hierdie gastehuis 100% aan!

Renier B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Enkelreisiger

Heerlik. Perfek. Fantastiese ligging buite die verkeer en op die grens van dorpsgebied met heerlike uitsig oor aanliggende plase.

Ek het baie lekker gebly. Petra het my addisionele behoeftes akkommodeer. Baie dankie!

Rene T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie stil in die natuur.

Rustige area. Netjiese kamer naby die middedorp.

Jolanda P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda P
Gesin met tieners

Fantasties!

Absoluut die geld werd en sal weer van hulle gebruik maak.

Andre S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Kamer was gerieflik, netjies met alle benodigdhede. Lekker stil.

Marike S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, vriendelike mense.

Lekker ruim leefarea.

Maureen B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik.

Baie dankie vir die lekker ontvangs deur die eienaars dit word waardeer. Het arriveer met ons 2 jarige dogtertjie en sy het tuis gevoel dankie Petra sal beslis weer kom.

Tereen F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tereen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike gevoel.

Die akkommodasie was perfek. Goed toegerus en gemaklik.

Conrad W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en veilige omgewing met baie netjiese verblyf en sentraal geleë vir 'n groot verskeidenheid besienswaardighede.

Petra het ons laat welkom voel van die oomblik wat ons gearriveer het. Die eenheid was baie skoon en netjies en is goed ingerig met alles wat mens nodig het. Dit is 'n pragtige area wat mens werklik deel van die natuur laat voel terwyl dit naby geleë is aan die sakesentrum en vermaak vir alledaagse benodighede. Ons het ons verblyf baie geniet en sal Feel @ Home enige tyd aanbeveel en hoop ons om self weer terug te gaan.

Retha G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha G
Saam met vriende

Funksionele, keurige verblyfopsie.

Vriendelik ontvang deur eienaar. Gerieflike eenheid met alles wat nodig is. Sou verwarmer nuttig gevind het. Wel elektriese kombers en genoeg gewone komberse in eenheid. Heerlike buite-kuierplek.

Mariëtte V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier, gaan beslis weer van julle gebruik maak.

Thinus L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder lekker gewees.

Is baie vriendelik deur Petra ontvang en ons het onmiddellik welkom gevoel. Die verblyf was skoon en netjies gewees en daar was vir alles wat nodig is voorsiening gemaak. Het heerlik geslaap op die lekker bed. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak wanneer ons in daardie area is. Al probleempie was dat daar geen seep was nie maar ons kon darem 'n plan maak.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie Tienie,

So jammer die seep was nie daar nie! Julle moes net gevra het., dit moes my ontglip het.
Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Petra

Feel @ Home
Anrie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie S
Gesin met tieners

Rustig en bekostigbaar.

'n Heerlike huislike gevoel met alles wat 'n mens nodig het.

Johan K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en netjies, sal beslis weer by Feel @ Home bly.

Ons plekkie was goed toegerus, skoon en netjies. Dankie Petra.

Eben N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stylvol.

Pragtige tuin en die kamer was baie stylvol gemeubeleer. Die braai in die tuin skep 'n heerlike atmosfeer.

Johannes M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf!

Kan die gaste verblyf sterk aanbeveel. Netjies en gerieflik. Vriendelike gasheer en -vrou. Sal dit weer wil gebruik.

Cusilia S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cusilia S
Gesin met tieners

Wow wow wow.

Vriendelik van bo en behulpsaam. Ongelooflike mense. En dan hul hond, Louis, ag te jinne en te kostelik. Was my troosmaatjie toe ek daar met verblyf slegte tyding ontvang van my moeder se afsterwe. Was hulle almal so bedagsaam en bystand was so liefdevol. Sal enige tyd weer daar gaan. Moes tyd kortknip weens moeder se afsterwe maar sal terug gaan om op te vang. View was wow wow wow.

Sane N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sane N
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly by Feel @ Home.

Die eenheid was netjies en alles wat soos geadverteer. Die prys per nag is die beste in Stellenbosch en bekostigbaar.

Anzette J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike tuis gevoel en kuierarea in pragtige omgewing.

Ons het baie lekker gebly en selfs gebraai. Alles was netjies en skoon. Pragtige area. Vriendelike ontvangs. Baie veilig. Puik.

Jetro K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jetro K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, rustig en pragtig.

Het heerlik gerus. Ons ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Kan die verblyf aanbeveel. Is vir seker waarde vir geld.

Elsa S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Enkelreisiger

Ek kan Feel @ Home sonder twyfel aanbeveel.

Feel @ Home is geleë in in 'n baie rustige omgewing, net buitekant sentraal Stellenbosch. Die kamer is pragtig, skoon en goed toegerus. Die gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam en ken die Kaap goed en kan oulike plekke om te besoek aanbeveel.

Alichia V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alichia V
Gesin met klein kinders

Gemaklik, aandag aan detail.

Ons familie het 3 kamers gehuur om ‘n troue in Stellenbosch by te woon, ons kamer was selfs toegerus met ‘n strykplank en stryk yster wat ons baie gehelp het ter voorbereiding. Die area is lieflik stil omring deur pragtige natuurskoon. Petra en Chris is uitstekend gasvry en besonders bedagsaam. Ons sal sonder twyfel weer hier tuisgaan wanneer ons in die area is. Die kamers is silwerskoon en aandag aan detail en ekstra bederfies soos gesondheidsbeskuit laat mens welkom voel.

Ester V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V
Gesin met klein kinders

Was 'n wonderlike ervaring.

Die rustigheid wat die plek bied was besonders. Die eenhede was baie netjies. Baie ideaal vir familie of gaste wat saam kuier.

Arnau Anthonie N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnau Anthonie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Netjies, veilig en rustig.

Andre D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie netjies. Kan dit regtig aanbeveel.

Jannie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Gesin met klein kinders

Netjies en billik geprys vir die area en wat jy kry.

Netjies en billik geprys vir die area en wat jy kry. Baie mooi en goeie deel van Stellenbosch om in te bly. As die kamer lugversorging het dink ek kan jy bietjie meer betaal.

Stefanie L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie L
Gesin met tieners

Opregte gasvryheid van die Aucamps. Feel @ Home is heeltemal gepas vir hierdie gastehuis.

Ons het dit geniet om agt minute van die sentrale dorp te wees. Wonderlike stilte.

Christiaan V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan V
Enkelreisiger

Dis lekker in Stellenbosch.

Ek het lekker gebly. Die area is vir my bekend omdat ek self in die omgewing gewoon het. Ek het tuis gevoel en die eienares was vriendelik en gasvry. Ek sal weer daar bly as ek Stellenbosch besoek.

Jackie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Gesin met tieners

Gemaklik, ontspannend en aangenaam.

Petra, die eienaar was baie gasvry en behulpsaam. Ons het van al 3 eenhede gebruik gemaak en kon lekker saam kuier. Al 3 is baie mooi ingerig. Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf.

Sonja J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J
Gesin met tieners

Baie netjies! Goed ingerig! Mooi modern.

Hier voel mens baie tuis!

Maryke V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Such a pleasant stay. Lovely owners. Beautiful place. Quiet and relaxed.

This was such a pleasant stay. The owners are lovely people, they made us really feel at home. Beautiful place to sleep. The gardens are so pretty and cared for. Thank you for the stay.

Adrie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie V
Besigheidsreis

Stunning plek en mense.

Die ontvangs was ongelooflik vriendelik en ons privaatheid is gerespekteer en ook was alles mooi netjies en op standaard. Ek het al voorheen daar oorgeslaap en sal Feel @ Home beslis vir enige person aanbeveel. Petra is 'n vriendelike en professionele vrou.

Shanaaz P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shanaaz P
Gesin met klein kinders

Heel wat aangenaam, wens ek kon langer bly.

Dit was 'n verskriklike warm dag en ons was die oggend vroeg op om 'n toernooi te Stellenbosch by te woon. Die dag het begin baie lank raak, ons was lam en op. Petra was die hele tyd beskikbaar om nadere reëlings te tref en boonop was die top punt toe ons gaan inboek en gegroet was deur ons koel verblyf wat [email protected] vir ons voorsien het.

Hannes J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is baie welkom ontvang en n goed toegeruste en volledige eenheid gekry.

Sal beslis weer van Feel @ Home gebruik maak in die toekoms. Petra en Chris baie vriendelik en ontsien geen moeite om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Eenheid goed geleë en jy het goeie uitsig oor 'n mooi tuin en veld in die agter grond. Die afwesigheid van hoë mure, veiligheidshekke onderstreep die rustigheid.

Marie-louise F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise F
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon en vriendelike ontvangs.

Feel @ Home is gerieflik, skoon en het alles wat mens nodige het en is geleë in 'n rustige, mooi omgewing.

Cathie L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathie L
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Ek sal beslis Feel @ Home aanbeveel.

Marius P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en ligging.

Ons het baie lekker gebly en sal weer kom.

Linda B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Gesin met klein kinders

Die lieflikste plek. Skoon en netjies. Die eienaars so vriendelik en absoluut hulle gaste privaatheid. Ons gaan beslis weer terug, want ons oudste seun studeer in Stellenbosh.

Wil absoluut weer teruggaan. Baie netjies en skoon, 'n lieflike plek!

Teresa S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S
Gesin met tieners

Goed ingerig met die nodigste.

Baie dankie Petra, ons het lekker gebly. Kamer is gemaklik en die tuin is pragtig.

Tyla I - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyla I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful.

The scenery was lovely, place was extremely neat and tidy and has everything, the owners are so friendly and made us feel at home, very welcoming I wish I could live here.

Mariëtte V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte V
Gesin met tieners

Rustig en mooi.

Plek was netjies en skoon, baie dankie.

Antoinette L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflike kamer met eie kombuis en badkamer.

Skoon, gerieflike kamer met eie kombuis en badkamer in 'n stil woonbuurt. Baie voëls in die tuin.

Anelma R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Beautiful plek, laat jou dadelik tuis voel.

Eleche B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleche B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, skoon en netjiese verblyf.

Heerlike, skoon en netjiese verblyf. Sal graag weer daar bly.

Lily K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily K
Gesin met tieners

Skoon, netjies en veilig parkering.

'n Baie hartlike ontvangs deur Petra was vir seker 'n pluspunt. Netjies, skoon, gerieflik met 'n buite sitarea en 'n braai en natuurlik veilige parkering vir ons motor.

Jorina V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina V
Gesin met tieners

Regtig heerlike verblyf gehad.

Gasheer/gasvrou, Chris en Petra, het alles gedoen om ons 'n aangename verblyf te gee. Ons 3 kinders kon lekker op hulle eie wees. In die tuin het ons verskillende soorte voëls gesien en selfs die eekhoorntjies en wesels het kom hallo sê. Ons gaan terugkom!

Kobus R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R
Besigheidsreis

Beste verblyf en uistekende waarde vir geld.

Uitstekende verblyf en baie goeie waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Sal definitief [email protected] enige dag aanbeveel. Die uitsig op Coetzenberg as mens braai is ongelooflik.

Sanet L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie geriefllik en baie netjies.

Verblyf was goed en het alles beskik oor wat ek verwag het.

Jacomien B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacomien B
Besigheidsreis

Heerlik!

Baie lekker, gerieflik en skoon.

Alba D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alba D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Daar was een masiewe spinnekop wat my gepla het! Verder was alles skoon, mooi en gerieflik. Baie dankie.

Scott H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, cosy and we felt right at home.

Was an absolutely amazing experience spending some time away from the busy city life and being surrounded by nature. Our host made us feel very welcome and the accommodation was beautiful. Place lives up to its name. We felt right at home.

Elmè B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmè B
Saam met vriende

Skoon, netjies en ruim.

Het die verblyf baie geniet. Beveel dit vir seker aan! Dankie!

Gerhard L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en kan aanbeveel.

Het soos voorheen die paar nagte se verblyf baie geniet in 'n rustige omgewing. Baie dankie aan Petra en man.

Debbie M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M
Gesin met tieners

Heerlik en baie stil.

Vriendelike eienaars. Baie bekostigbaar en baie skoon en netjies. Ek sal definitief weer daar tuisgaan as ek in daai ringting gaan.

L N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L N

Rustig en gerieflik.

Goeie diens. Ekstra moeite. Pragtig en gerieflik gemeubileer in rustige omgewing. Feel @ Home doen hul naam gestand in elke opsig.

Pierre M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjiese, goedgeleë verblyf met gasvrye en vriendelike eienaars.

Die huisvesting is netjies en gerieflik en is in 'n stil, goeie omgewing geleë naby 'n groot supermark en eetplekke. Dit is in 'n buitewyk van Stellenbosch geleë op pad na Somerset-Wes en die Strand. Die eienaars is vriendelik en gasvry en laat 'n mens tuis voel. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Eleanor N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a short stay.

Lovely stay. Petro was extremely helpful and accommodating to any request. Will certainly stay there again and recommend it to anyone visiting the area.

Ami B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ami B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy.

Dit was ‘n fantastiese aand! Baie dankie vir die lekker bly! Sal vir seker weer kom kuier! Baie snoesig geslaap en lekker ‘cosy’.

Karien J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, veilig en gerieflik.

Ons verblyf was heerlik gewees. Die eenheid was skitterskoon en baie gerieflik gewees. Ons is baie vriendelik ontvang en ons het werklik tuis gevoel.

Vasti V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti V
Saam met vriende

Ons wens ons kon langer bly.

'n Mens ervaar 'n rustigheid hier met lieflike tuine en alles is baie skoon en netjies.

Adrie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie V
Saam met vriende

Stunnig plek en omgewing.

Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Ons was baie vriendelik verwelkom daar en ook was alles baie mooi keurig beplan in die kamers en gemaklik.

Shaun B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B
Besigheidsreis

Gerieflik.

Gemaklike verblyf, baie ondersteunende "hosts" en het verstaan toe ons deurnag gewerk het en nodig gehad het om bietjie later uit te klok.

Schalk L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ’n baie aangename oornagverblyf en ons sal dit in die toekoms graag herhaal.

Ons het onmiddellik tuis gevoel in die goed toegeruste woonstel, met alles so netjies, keurig en skoon. Daarby is die badkamer gerieflik en die aantrekgang met genoeg hang- en pakplek ideaal. Al die toerusting, ligte en proppe, yskas en mikrogolf het gewerk en ons sou selfs maaltye kon voorberei as ons langer gebly het. Ons het die gasheer en gasvrou ontmoet en dadelik aanklank by hulle gevind. Ons verblyf was kort, maar ons het gisteroggend vertrek met ’n aangename feel at home-gevoel.

Teresa M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We love the view of vineyards.

Comfortable, self-catering area well equipped, very peaceful, gorgeous garden.

Louis N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Saam met vriende

Baie lekker.

Die kamers en huis is baie netjies en die foto's wat beskikbaar is, doen die plek glad nie justice nie.

Jacques V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Besigheidsreis

Baie netjies in ‘n rustige en stil buurt.

Die geriewe voldoen aan die verwagtinge!

Debbie O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, comfortable, clean and very central.

Booking online for anywhere can be daunting but we were so pleasantly surprised by the accommodation at [email protected] and we definitely felt like we were at home only better. Will definitely visit again.

Willem B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles was in plek. Geen probleem gehad nie. Baie rustige omgewing.

Willie M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Skoon en netjies.

Lynette H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en vriendelike diens.

Ek was baie beïndruk met die diens en die hele omgewing en akkommodasie.

Gerrit R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit R
Gesin met tieners

Baie netjies, waarde vir geld en rustige omgewing.

Netjies en rustig, waarde vir geld.

Kobus V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en netjies!

Hierdie is die beste gastehuis wat ek nog ooit in tuisgegaan het. Eienaars is baie vriendelilk en behulpsaam. Gastehuis is uiters netjies en skoon, en die omgewing ook baie goed en rustig.

Rozni F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozni F

Netjiese oornagplek wat in al jou basiese behoeftes voorsien.

Ons kamer was ruim, prakties en netjies. Sal plek aanbeveel.

Christel F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel F
Gesin met tieners

Pragtige plek met die mooiste uitsig!

Ons soek net 'n plekkie om te oornag as die kinders in Stellenbosch sport het, en ek sal vir seker weer daar gaan bly! Die mense is ook vreeslik vriendelik en behulpsaam.

Johan V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Sterk aanbeveel.

Magda O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda O

Heerlike 3 dae in 'n stil rustige omgewing.

Ons is baie hartlik verwelkom. Alles was netjies skoon en dit is in 'n stil, lieflike omgewing. Sal dit definitief aanbeveel.

Ella P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ella P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld in 'n baie rustige buurt.

[email protected] is presies dit: 'n pragtige, rustige hawe waar mens kans kry om asem te skep en tuis te voel. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam en die verblyf was gereed, al het ons voor die bestemde tyd daar aangekom. Lugversorging sou egter welkom gewees het. Ons het in 'n hittegolf in die Kaap aangekom en die waaier in die eenheid was nie voldoende om die hitte te breek nie.

Johan D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te min tyd gehad om die pragtige ligging te kon waardeer.

Ons besoek was baie kort, maar kon geen rede vind om enigsins negatiewe kommentaar te lewer. Baie aangename rustige omgewing met vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.
Groete
Petra

Feel @ Home
Marilyn M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en ons het tuis gevoel. Regtg @home.

Ons kon baie lekker rus. Baie dankie Feel @Home! Sien jou weer.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Marilyn, kom gerus weer!

Groete,
Petra

Feel @ Home
Annelize V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Gesin met tieners

Julle sien ons beslis weer!

Baie dankie aan Petra vir 'n heerlike kuier in Stellenbosch. Ons moes op kort kennisgewing na Stellenbosch reis en het lank gesoek na bekostigbare, tog pragtige akkommodasie vir 'n gesin van 4. Die akkommodasie was netjies met alles wat ons nodig gehad het in 'n heerlike stil omgewing. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie Annelize, ek waardeer dit. Kom gerus weer.

Groete
Petra

Feel @ Home
Johan F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Daar was niks wat gepla het nie. Dit was heerlik om laat middag buite te sit en die natuur en stilte te geniet.

Charlene O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene O
Besigheidsreis

Rustige woonbuurt en vriendelike gasheer en gasvrou!

[email protected] is in 'n mooi en rustige woonbuurt geleë langs 'n oop veld. Dis ideaal vir 'n naweek "escape" uit die stad.

Giel B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike diens.

Kamer baie skoon en netjies. Personeel baie professioneel en behulpsaam.

Anneline N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese geriewe en 'n ongelooflike gasvrou.

Ons geniet ten alle tye ons verblyf daar. Alles is netjies en gerieflik en die gasvrou baie vriendelik. Ons kom beslis weer.

Madie E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging en atmosfeer was baie lekker!

Die ontvangs was warm en die verblyf baie rustig en netjies.

Gerda S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Skoon en netjies in 'n stil buurt vir mense wat nie van lawaai hou nie.

Marnus P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en huislike warm gevoel.

Asof ek by die huis was. Kan nie wag om weer daar te slaap nie.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Marnus. Hoop om julle gou weer te sien!

Groete

Petra

Feel @ Home
Andre S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en mooi.

Goeie waarde vir geld en netjies. Veral Kyknet 'n aanbeveling!

Feel @ Home's terugvoer

Dankie, André,dit was baie lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer!
Groete,
Petra

Feel @ Home
Andre E - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename ondervinding!

Ons was vriendelik ontvang deur Petra, die eenheid was pragtig skoon en netjies, baie mooi geleë op die buitewyke van die woongebied en die koeie en tarentale in die land oorkant het ons laat voel dat ons iewers op 'n plaas was! Dis 'n baie spesiale plek en alles werk.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie André en Melony, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Groetnis
Chris en Petra

Feel @ Home
Elsa G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Besigheidsreis

Ek het baie welkom gevoel en kamer is toegerus met alles wat mens nodig het vir 1 of 2 aande se oorslaap.

Ek sou net bietjie melk en water in die yskas wou hê - ek moes uitgaan om melk te koop vir my koffie. Andersins is al die geriewe beskikbaar om voldoende as selfsorg te kwalifiseer en goeie waarde vir geld. Baie dankie.

Feel @ Home's terugvoer

Beste Elsa,

Baie dankie vir die positiewe kritiek. Ons skenk aandag daaraan.

Groete,
Petra

Feel @ Home
Monica J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J
Enkelreisiger

Netjies en stil.

Dit is baie netjies, mooi ingerig en in n lekker stil area. Sal graag weer daar gaan bly.

Andre S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik skoon en veral KykNet-TV. Goed geleë en stil omgewing.

Goeie ligging, skoon en netjies, stilte, KykNet-TV veral belangrik vir ons, prys redelik.

Celeste M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste M
Saam met vriende

Warm en rustige omgewing.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Die plekkie is stunning binne en pragtige uitsig buite. Dit is rustig en stil met die klank van tarentale. Ek sal die verblyf plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Celeste. Kom gerus weer.

Groete
Petra

Feel @ Home
Schalk S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi oornag-fasiliteit.

Baie rustige, netjiese oornag-fasiliteit.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Schalk, was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer..

Groete
Petra

Feel @ Home
Jm P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jm P

Baie netjiese, gerieflike verblyf.

Heerlik gekuier, baie mooi skoon en netjies.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Mathilda. Was baie lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer!
Groete
Petra

Feel @ Home
Lientjie N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Akkommodasie en eienaars was great.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Lientjie. Dit was baie lekker om julle weer te sien.
Groete
Petra

Feel @ Home
Amanda D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Gesin met klein kinders

Die verblyf en dienste vir ons doeleindes was voldoende en ek sal dit definitief vir enige ouer wat 'n student by Maties het aanbeveel.

Sien sterre.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Amanda. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Petra

Feel @ Home
Ananda V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en skoon verposing.

Ons het heerlik gebly in die mooi omgewing met gerieflike kamer. Die gastehuis is ook goed geleë naby wynplase en sentrale bestemmings.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Ananda. Dit was heerlik om julle te ontmoet!
Groete
Petra

Feel @ Home
Margie S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plekkie waar ons besonder hartlik ontvang is en baie bekostigbaar is.

Wonderlik om by so 'n bekostigbare plek te kan oorslaap waar jy nie 'n arm en 'n been betaal nie, en tog so lekker kan bly. Alles is baie smaakvol en ons is hartlik verwelkom.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Margie. Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Kom gerus weer.
Groete
Petra

Feel @ Home
Berlinda N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berlinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, rustig en stil!

Ons is vriendelik ontvang, die kamer is pragtig ingerig, ons het heerlik geslaap en uitgerus en die volgende oggend vertrek. Sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak!

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Berlinde. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

Groete

Petra

Feel @ Home
Ed V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek om te bly.

Ligging aan die rand van Brandwag is mooi. Vriendelike sorg van die familie. Ons het die verblyf geniet. Ons is uit Holland en het die strand in Strand geniet. Daar is nogal verskil in die kamers. Die swembad is nie reg vir die besoeker nie. Hoekom? Dis 'n bietjie privaat.

Jacques V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurige stil verblyf - ietwat afgeleë, maar naby die hoofpad.

Pragtige gerieflike kamer, goed ingerig. Regtig goeie waarde vir geld.

Willie D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie privaat en rustig, mooi omgewing.

Beth G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik en het gevoel asof ons alleen teen die berg en wingerde is.

Alhoewel die kamer in 'n woonbuurt is, het dit steeds afgesonder gevoel met 'n lieflike tuintjie met bome en kruie wat uitkyk oor 'n wingerd. Die kamer was mooi en alles was soos dit op die foto's was. Ons het ons tyd daar baie geniet.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie Beth. Julle was wonderlike gaste en julle is enige tyd weer welkom. Ek wens vir julle 'n mooi jaar vorentoe.

Feel @ Home
Klaus M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil omgewing met lekker braaigeriewe. Vriendelike eienaars.

Gerieflike verblyf. Lekker braaigeriewe met 'n uitsig oor die plaas.

Amanda L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil omgewing met pragtige kamer en tuin.

Ons is vriendelik ontvang deur Petra en haar man en het lekker buite gebraai. Kombuis het alles wat mens nodig het vir 'n nag of 2 se verblyf. Kamer pragtig en ruim. Pragtige tuintjie buite en omgewing stil en veilig. Sal beslis weer daar bly.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Amanda, dit was 'n groot plesier om jou en Jean hier te ontvang!

Groete,
Petra

Feel @ Home
Kaylene D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Kaylene D
Besigheidsreis

Teleurstellend.

Dis baie ongemaklik om by die inrit in en uit te ry. Niemand het gesê dat woonstelle deel vorm van die eienaar se woning nie. Daar was geen toegang tot die swembad nie. Baie ou model televisie in een van die slaapkamers en het geen beeld gehad nie.

Feel @ Home's terugvoer

Dear Kaylene

Thank you for taking the time to review my establishment. I am very sorry that you have found it disappointing as we always try to please and respect our clients' privacy.

The description clearly states that the establishment is not a guesthouse, but forms part of our private house. It has got independant entrances and there is no sharing of anything. The swimming pool is available to guests and I would have direct you to it, if been asked - there are no gates or anything preventing you from entering. The TV has in the meantime been changed, but the older one was in full working condition - I wonder if you have not pressed the wrong buttons. If known, we would gladly have helped you.

Kind regards
Petra

Feel @ Home
Ampie S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, hoogs te aanbeveel!

Dit was 'n wonderlike ervaring, uitstekende verblyf en ligging en diens.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Ampie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet! Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Groete
Petra

Feel @ Home
Wouter D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde en vriendelikheid van gasheer en -vrou!

Die kamer is prentjiemooi met pragtige meubels. Die natuur en naggeluide om ons was 'n verrassing. Chris en Petra is innemende mense en hul gasvryheid was great. Dankie julle!

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie Wouter en Anjo, dit was heerlik om julle te ontmoet!
Groete.
Petra

Feel @ Home
Gerrit M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M
Saam met vriende

Naweekverblyf.

Baie lekker! Skoon en netjiese verblyf, waarde vir geld!

Irma V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Irma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel gerieflik.

Als was lekker, dis net die TV wat stokoud is en glad nie goeie hoorbare klank het nie. Verder mooi en skoon. Ek sou daarvan hou dat hul soggens skoonmaak.

Carolien Du Toit D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien Du Toit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol ingerigte eenheid met alles wat jy nodig het vir heerlike oornagverblyf.

Die eenheid is baie smaakvol ingerig en die omgewing is pragtig. Die kamer waarin ons gebly het, is geskik vir gerieflike oornagverblyf. Dit beskik oor alles wat jy nodig het vir lekker bad, lekker ontspan en lekker slaap. Alhoewel jou motor nie in die straat geparkeer is nie, is die erf nie omhein nie en is daar dus vrye toegang tot die erf. Dit is die enigste rede waarom ek vir veiligheid nie volpunte kan gee nie. Die eenheid is beveilig en die omgewing is rustig.

Feel @ Home's terugvoer

Baie dankie, Carolien. Kom gerus weer!
Groete,
Petra

Feel @ Home
Gert V - Jul 2016
Gemiddeld