Feet Up Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Feet Up Cottage is 'n gesellige selfsorg-eenheid wat in 'n rustige buurt in Somerset-Wes geleë is. Dis net 5 tot 15 minute, afhangende van verkeer, na een van die beste strande in die Kaap, dit is ook net 'n entjie se ry vanaf Stellenbosch en ander wynplase. Verder is dit net 1 to 2 minute se ry na die Vergelegen Medi Clinic en en tussen 5 tot 15 minute se ry na Busamed Paardevlei Private Hospitaal. Die besige sakesentrum van Stellenbosch is net 15 to 20 minute se ry en ideaal gelee indien jy besigheid daar of in Technopark wil doen.

Dit is privaat, 1 km vanaf Vergelegen Medi Clinic, 5 km vanaf Busamed Hospitaal, 50 km na Kaapstad en slegs 30 km na Kaapstad Internasionale Lughawe. Top strande is ook naby.

Dié eenheid is op die eienaar se perseel, het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 en een sit-/eetkamer met ekstra slaapplek vir 2 kinders of een grootmens. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Indien nodig kan 2 kinders in die sitkamer slaap, een op die slaapbank en een op 'n opblaasmatras. Indien jy 2 besigheidsreisigers is, kan een in die slaapkamer slaap en een in die sit-/eetkamer op die slaapbank.

Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, broodrooster, ketel en mikrogolf. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Vir Vakansiegangers sluit die trekpleisters en doendinge in die omgewing in, Helderberg Natuurreservaat, Somerset Mall, Erinvale Gholfklub, Lourensford en Vergelegen wynplase, bergfietsry, 4x4-roetes, wynproe en voetslaan.

Vir hospitaalbesoekers is dit ook ideaal geleë vir mense wat na aan een van die privaat hospitale in die omgewing moet wees.

Slaapplek

'n Bespreking by Feet Up Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Feet Up Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 3)

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false