Felicia 22

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Felicia 22 is in Yzerfontein in die Wes-Kaap geleë. Dit is perfek vir een gas of ’n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die kamer het ’n privaat ingang en het ’n slaaparea met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer wat ’n stort, wasbak en toilet het. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamer het nie 'n volledige kombuis nie. Daar is wel ’n yskassie, ’n mikrogolfoond en tee-en koffiemaakgeriewe in die kamer. Braaigeriewe kan op versoek gereël word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Felicia 22 is sleg 400 m vanaf die seefront en restaurante geleë, en daar is ook verskeie doendinge soos visvang en bergfietsry in die nabye omgewing. Dit is slegs ’n rit ver vanaf die Weskus Nasionale Park.

Slaapplek

'n Bespreking by Felicia 22 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Felicia 22 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false