Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Felicita Country Lodge Camping

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kampeerplek
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek navraag oor die toestand van die pad doen.
Alhowel 'n 4x4 nie nodig is nie, word 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.
Kampreëls:
Geen harde musiek of geskree nie.
Bring asb. eie krag vir yskaste en vrieskaste.
Spoedbeperking van 30 km per uur enige plek van die hek af.
Geen 4x4-bewegings word toegelaat nie en gaste mag nie op die res van die plaas rondry nie.
Geen bome mag afgekap of afgesny word nie en geen takke mag afgebreek word nie. Gaste mag nie die fynbos pluk nie.
Bring swemvlerkies saam vir kinders.
Kampeer en swem is op eie risiko.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Gaste mag nie die wild skiet, jag of doodmaak nie.
Geen vreemde voorwerpe mag in die toilette afgespoel word nie.
Skakel asb. die ligte af tydens slaaptyd.
Blus asb. alle vure in die braai voordat gaste gaan slaap.
Wees bedagsaam teenoor die skilpaaie en Queenie, die vriendelike volstruis.
Indien gaste wil visvang is dit op 'n vang-en-vrylaat basis. Moet asb. geen visvangtoerusting agterlaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c171061e7456a93e4178308ab594fdf13ae558f5f736223cfea2c5a2f55f0d7d05973c360eeacbd8f9153882389a0be9170?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Farm D5 Modderrivier 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.428672358605 19.606802728666
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem