Fels Retreat Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fels Retreat Lodge is 'n gastehuis op 'n kleinhoewe net 6 km vanaf Paulpietersburg wat geriewe bied vir wegbreke, troues en konferensies.

Fels Retreat is omring deur berge en valleie en bied gaste 'n keuse tussen 14 kamers, waarvan 2 selfsorgeenhede is en 1 'n gesinseenheid.

Die eenhede het elkeen 'n privaat ingang en is ingerig met enkel- of dubbelbeddens. Die kamers het elkeen 'n privaat badkamer met 'n bad en stort, of slegs 'n stort.

Sommige kamers is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Fels Retreat het 'n kapel en 'n grasdak-saal met sitplek vir tot 150 gaste. Die saal het ook 'n kroegtoonbank en 'n yskas, sowel as ondervloerse verhitting. Vir konferensies is daar sitplek vir sowat 60 deelnemers.

Paulpietersburg het verskeie restaurante, koffiewinkels en doendinge in die omgewing, soos fietsry, voetslaan, skermsweef, gholf, visvang en ski by die Dumbe-dam.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fels Retreat Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false