Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferdi-Sue Accommodation

Fer-de-Luitje
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met slegs 'n stort. Daar is 'n stapelbed in die hoekie met slaapplek vir 2. Die leefarea bestaan uit 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die woonstel het sy eie braai-area en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Handdoeke word nie voorsien nie. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet die balans met aankoms betaal.
Die DStv-gesinspakket is beskikbaar in alle woonstelle.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ru-Ani
Vanaf
Vanaf R870
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel het 2 slaapkamers en 'n leefarea en bied slaapplek vir maksimum 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed in die een slaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander. Daar is 1 badkamer met 'n stort. Die leefarea bestaan uit 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die 2 slaapkamers het nie vensters nie, maar wel meganiese ventilasie-stelsels. Ru-Ani skakel met Mi-Jean en die 2 eenhede kan saam deur groot gesinne bespreek word. Die eenheid bied slaapplek vir maksimum 4 gaste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Handdoeke word nie voorsien nie. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet die balans met aankoms betaal.
Die DStv-gesinspakket is beskikbaar in alle woonstelle.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mi-Jean
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel het 2 slaapkamers en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die leefarea bestaan uit 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Ru-Ani skakel met Mi-Jean en die 2 eenhede kan saam deur groot gesinne bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Handdoeke word nie voorsien nie. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet die balans met aankoms betaal.
Die DStv-gesinspakket is beskikbaar in alle woonstelle.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 4, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0ZWJhZDgyLTBiYjAtNDJmNy1hMjI5LTE2YWJiZGZlOWIyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 4 Protea Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.395289755793 20.856242969242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem