Fernhill Guest Farm
Opsomming van Resensie
Mari V - Jan 2021
Gemiddeld
Tydloos.
Fernhill Guest Farm's terugvoer
Sjoe, Mari wat mooi woorde. Baie dankie! Julle het lekker lank gebly en was sulke maklike gaste. Ons is bly dat dit vir julle 'n lekker vakansie was. Ons sien baie uit daarna om julle weer hier te sien in die toekoms. Alles van die beste vir 2021.
Vriendelike groete Marcelle en die Fernhill span :-)
Marianne D - Nov 2020
Gemiddeld
Ongelooflik rustig, baie vriendelike gasvrou met haar familie.
Fernhill Guest Farm's terugvoer
Wow, Marianne - dankie vir ons wonderlike rating en jou mooi woorde. Ons sien uit daarna dat julle terugkom en ons Glamping Tented Treehouses probeer. Tot weersiens.
Vriendelike groete die Fernhill Span
Le-maitre R - Nov 2020
Gemiddeld
Lekker plaaskuier.
Fernhill Guest Farm's terugvoer
Lezanne, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly dat die plaaskuier heerlik was en dat julle lekker kon ontspan.
Vriendelike groete, die Fernhill span
Nickey G - Sep 2020
Gemiddeld
Business & leisure
Fernhill Guest Farm's terugvoer
Nickey, thank you so much for taking the time to review us, we really appreciate it. We are thrilled that you enjoyed your stay and that we will be seeing you again in the future. Warm regards, the Fernhill Team.
Kobie J - Aug 2020
Gemiddeld
Wegbreek van alle stadsgeraas en stres, 'n eerste na die grendeltyd met warm, huislike atmosfeer.
Fernhill Guest Farm's terugvoer
Kobie, Baie dankie vir daardie wonderlike "Review" ....ons waardeer dit so baie. Kalliebal is te oulik en ons is bly dat hy ook lekker gekuier het :-) Dankie dat jy vir ons gekies het as jou "Post Lockdown" wegbreek en ons hoop om vir jou en Kalliebal weer eendag te sien. Virendelike Groete, Die Fernhill Span
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highway West-weg, Mount Pleasant, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom