Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fernhill Tented Treehouses

Double Tented Treehouse
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke tent het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad en 'n uitsig oor die woud. Die tente bied slaapplek aan 2 volwassenes en weens veiligheidsredes word kinders nie in hierdie tente toegelaat nie. Die tente is op een verdieping en die kombuisie is buite die tent. Daar is 'n houtskoolbraai buite op die dek met sitplek. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksiestoof, eetgerei, breekware en kombuisgoed toegerus. Elke tent het 'n elektriese kombers, waaier, verwarmer en 'n koffiestasie. Troeteldiere word nie in die tente toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Family Tented Treehouse
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Family Tented Treehouse het 3 verdiepings en 'n oop dek met sitplek op die onderste verdieping. Hierdie tent bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Elke tent het 'n elektriese kombers, waaier, verwarmer, koffiestasie en 'n badkamer met 'n spabad en 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, induksiestoof, eetgerei, breekware en kombuisgoed toegerus. Daar is 'n houtskoolbraai-area langs die tent. Neem asb. kennis dat die tent steil trappe het en nie vir klein kinders geskik is nie. Weens veiligheidsredes word kinders onder 6 nie toegelaat om in hierdie tente te bly nie. Troeteldiere word nie in die tente toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Small Family Tented Treehouse
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Small Family Tented Treehouse bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders tussen 6 en 12 jaar oud. Die hooftent is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Daar is ook 'n koffiestasie en dek met sitplek op die boonste verdieping. Die badkamer het 'n spabad en 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is onder die tent en is met 'n mikrogolf, induksieplaat, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Daar is ook 'n eetarea, asook 'n houtskoolbraai net langs die tent. Weens veiligheidsredes word kinders onder 6 nie toegelaat om in hierdie tente te bly nie. Troeteldiere word nie in die tente toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernhill Gasteplaas, Rheenendal, Knysna, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2761ed5f8b03ef020670ebe40668e38d493b636a1c9e06c7b70a9044d48394f6d13d48dab33595306f37e7a17fff7a66d90b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Fernhill Guest Farm Rheenendal 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.988953957362 22.954909143516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem