Eastwood Akkommodasie by FernIvy Guest House | LekkeSlaap
+18
+18

FernIvy Guest House

B&B
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 793 Merton Laan, , Pretoria, 0083, Gauteng
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

FernIvy Guest House is 'n B&B-blyplek wat in Pretoria geleë is. Die gastehuis bied die ideale verblyf aan gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n groot verskeidenheid geriewe.

Die verblyf by FernIvy Guest House word in 8 kamers aangebied wat uniek en smaakvol ingerig is. Hierdie kamers is word met dubbel- of enkelbeddens gemeubileer en bied 'n en suite-stort en -bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in hierdie elegante kamers sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n stoomstrykyster vir gaste se gebruik in.

'n Smullekker ontbyt word in die eetkamer bedien waar ander heerlike etes ook teen ekstra koste gereël kan word. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n Jacuzzi en 'n kroeg. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie agter afstandbeheer-hekke beskikbaar.

FernIvy Guest House is lekker naby die dorp se besighede, restaurante, winkels en ander besienswaardighede geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir FernIvy Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 793 Merton Laan, , Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink FernIvy Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 793 Merton Laan, , Pretoria, 0083, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwM2E2MTU5LWEwNzEtNGUxNy1iMTJmLWY2NDAyOTI3M2IyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 793 Merton Avenue Eastwood 0083 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.742767 28.218816
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za