Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FE’s

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Perlemoen 1, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

FE is 'n lieflike selfsorghuis in die kusdorp Tergniet op die Tuinroete. Die huis spog met 'n see-uitsig en is 12,4 km van Hartenbos af en slegs 19 minute se ry van George Lughawe af.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie slaapkamer het ook 'n bababedjie/kot.

Die huis het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, sit en eet-area. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n groot etenstafel in die eet-area, en 'n groot, gemaklike rusbank, 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv in die sit-area.

Hierdie instansie is naby plaaslike winkels en restaurante geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by FE’s sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir FE’s
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Perlemoen 1, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink FE’s het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Perlemoen 1, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc462513dd826c5cbe2b486f49f50ad6e22e88eed67b7308c0463cf6d67bcab55d95364484278736f81a290ac0eefa4f3ce2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Perlemoen Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 08:00-20:00 16:00 -34.070075683781 22.184159459525