by Festina Lente in Onrus | LekkeSlaap
+43

Festina Lente in Onrus

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Festina Lente in Onrus
Elk van die drie koningingrootte beddens het 4 kussings en 'n duvet. Lakens, kussingslope en badhanddoeke is by die tarief ingesluit.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Klein/medium troeteldiere is welkom teen 'n glyskaaltarief (gemeet by skouerhoogte) van R45/R65 per hond per dag. Maksimum van 3 honde word toegelaat.

Strandhanddoeke word nie verskaf nie.

Onbeperkte WiFi is beskikbaar solank daar nie beurtkrag is nie.

'n Breekskadedeposito word gehef en is bykomend tot die volle gekwoteerde bedrag en is terugbetaalbaar na gaste se vertrek en inspeksie.

Net geregistreerde gaste (tensy vooraf anders gereël).
Stiltyd is tussen 23:00 en 08:00.
Geen funksies, partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Rook is verbode in die huis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kocksingel 5, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e69262da074c8e0866660c160e1a486c1a0c0d92c42d52b430bcae88a07abb9716cbafe489f7bdfc15d4e068005c1fbda5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 5 De Kock Close Onrus 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.411168487637 19.178685882278
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem