Festina Lente
Opsomming van Resensie
Andre R - Des 2020
Gemiddeld
Die beste in Johannesburg.
Festina Lente's terugvoer
Oh wow! Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom.
Met dankbaarheid.
Elna
Joggie A - Okt 2020
Gemiddeld
Ongelooflik! Definitief 5 ster! Elna die gasvrou is ‘n engel!
Festina Lente's terugvoer
Tonne dank dat julle nog tyd gemaak het om vir ons sulke opbouende terugvoer te stuur. So bly ons kon ontmoet en onthou ons deure bly oop aan die kant om julle terug te verwelkom.
Met dankbaarheid.
Elna
Rinus C - Jun 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Festina Lente's terugvoer
Vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer. Was 'n groot plesier om julle te huisves. Kom gerus weer.
Met dankbaarheid,
Elna
Yolande T - Mei 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Festina Lente's terugvoer
Vreeslik dankie vir die wonderlike terugvoer! Hoop ons kan julle weer terug verwelkom in die toekoms.
Met dankbaarheid
Elna
Malinda N - Apr 2019
Gemiddeld
Beste verblyf in die hele area.
Festina Lente's terugvoer
Baie, baie dankie Malinda dat jy ons dag maak met sulke positiewe terugvoer. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te kon ontvang en hoop ons kan julle weer terug verwelkom in die toekoms.
Met dankbaarheid.
Elna
Danel D - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Festina Lente's terugvoer
Baie, baie dankie Danel dat jy ons so opbeur met jou positiewe terugvoer op 'n Maandag! Ons sien uit om jou terug te verwelkom in die toekoms.
Met dankbaarheid,
Elna
Nicolaas F - Mrt 2019
Gemiddeld
Haas jou inderdaad langsaam wanneer jy hier bly - daar is so baie mooi's.
Festina Lente's terugvoer
You are making our day! Thank you very much Nicolaas for the beautiful review and for inspiring us to always do our best. It will always be an honor to welcome you back.
With gratitude,
Elna
Elmarette B - Feb 2019
Gemiddeld
Franse rustigheid in die stad.
Festina Lente's terugvoer
Liewe Elmarette,
Dis met 'n hart vol dankbaarheid wat ek jou terugvoer ontvang en maak die Maandag sommer baie minder blou. Dit was inderdaad 'n voorreg om julle hier te huisves en ons deure staan altyd oop om julle terug te verwelkom, enige dag.
Alles van die beste vir julle.
Elna
Frikkie En Blanche B - Jan 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs in Afrikaans.
Festina Lente's terugvoer
Liewe Frikkie en Blanche,
Vreeslike dankie vir die positiewe terugvoer en dankbaar julle het geniet. Dit was regtig 'n absolute plesier om julle hier te huisves en Festina se deure staan oop om julle weer eendag terug te verwelkom.
Viendelike groete en alles van die beste vir julle.
Elna
Jan-hendrik V - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtige kamers en baie vriendelike diens.
Festina Lente's terugvoer
Baie dankie Jan-Hendrik vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n absolute plesier om jou hier te kon ontvang. Hoop regtig om jou weer te kan terug verwelkom in die toekoms.
Met waardering
Elna
Jeanne W - Des 2018
Gemiddeld
Pragtige plek, lekker ontbyt, het die verblyf regtig!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Beautiful place, tasty breakfast, really enjoyed the stay!
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Festina Lente's terugvoer
Thank you so much for taking the time to write us a review - much appreciated! We would love to welcome you back.
With gratitude,
Elna
Marieta V - Des 2018
Gemiddeld
Waarlik ‘n home away from home.
Festina Lente's terugvoer
Vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was waarlik 'n absolute plesier om julle weer by Festina Lente te ontvang. Seen en beste vir julle en ons verwelkom julle graag terug in die toekoms.
Met dankbaarheid,
Elna
Pholoshi M - Sep 2018
Gemiddeld
Perfect stay.
Lees meerFestina Lente's terugvoer
It is such a pleasure and truly an honor to host guests again. I shared your feedback with all our staff and we are so pleased to know that you had another great time at Festina Lente. Thank you very much for the positive feedback and hope to see again.
With gratitude,
Elna
Pholoshi M - Apr 2018
Gemiddeld
Very good hospitality and comfort.
Festina Lente's terugvoer
Thank you so much for the positive feedback and for choosing to stay with Festina Lente. It was a pleasure hosting you and looking forward to welcome you back in future.
With gratitude
The owner
Carina M - Feb 2018
Gemiddeld
Uitstekend! Wonderlike ervaring.
Werlinda H - Apr 2017
Gemiddeld
"Home-away-from-Home"
Festina Lente's terugvoer
It was an utmost pleasure to host such a great person like you. Thank you for the positive feedback and hope to welcome you back soon.
Marieta V - Okt 2016
Gemiddeld
Lieflike verblyf met goeie diens!
Festina Lente's terugvoer
Groot plesier!
Bertie H - Sep 2016
Gemiddeld
100% tevrede.
Festina Lente's terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie!
Hettie B - Aug 2016
Gemiddeld
Gasheer/vrou baie toeganklik, ontbyt baie aangenaam.
Bertram W - Aug 2016
Gemiddeld
Heerlike rustige atmosfeer. Fantasties!
Annari L - Jul 2016
Gemiddeld
Gasvryheid in 'n Victoriaanse atmosfeer.
Festina Lente's terugvoer
Hi daar,
Baie dankie vir die goeie review!
Groete
Henrico
Roccouw P - Jun 2016
Gemiddeld
Vintage luuksheid.
Festina Lente's terugvoer
Baie dankie vir die resensie.Roccouw
Andre R - Apr 2016
Gemiddeld
Puik verblyf!
Roger C - Feb 2016
Gemiddeld
Awesome experience, wonderful decor, excellent value for money.
Kobus K - Okt 2015
Gemiddeld
Mooi!
Cindy D - Feb 2015
Gemiddeld
Waarde vir geld!
Mariette Absalom A - Des 2014
Gemiddeld
Soveel kreatiwiteit!
Dewald V - Nov 2014
Gemiddeld
Baie lekker en baie tegemoetkomend.
Susan O - Mei 2014
Gemiddeld
Pleasant
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balmoral-laan 41, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
- Geen kinders onder 18