LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fever Tree Suite | LekkeSlaap
+16

Fever Tree Suite

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Imbuiastraat 68 , Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Fever Tree Suite is op die eienaar se perseel in 'n stil buurt in Johannesburg. Dis naby die sakekern en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 'n oopplan-suite met slaapplek vir 2. Daar is 'n slaaparea, kombuisie en leefarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook linne, 'n TV, gratis WiFi, 'n lessenaar, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ligte ontbyt wat muesli, muffins, jogurt en sap insluit, is by die verblyf ingesluit.

Daar is ook 'n swembad en 'n stoep wat na die tuin lei.

Fever Tree Suite is naby die sakekern, hospitale en verskeie ander trekpleisters.

Slaapplek

’n Bespreking by Fever Tree Suite sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Fever Tree Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Imbuiastraat 68 , Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Gaste dink Fever Tree Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Imbuiastraat 68 , Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dede96d2dec519c277e89be681712dfba2038f6ab1754694c744977513de2a621cffd372492322eeabd1658cb84efcd168d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 68 Imbuia Street Northcliff 2115 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -26.15169 27.9487
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!