Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie
11 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noorderstraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie is in Parys, stapafstand vanaf verskeie winkels.
Gaste kan kies tussen 2 ruim selfsorg-eenhede: die Gesinskamer en Enkel-Eenheid. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Verder het elke eenheid 'n TV met DStv en 'n privaat ingang. Rook is verbode in die kamers.
Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie het 'n groot tuin en 'n swembad. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Parys bied verskeie besienswaardighede en doendinge soos voetslaan, 4x4-roetes, voëlkyk, kunsvlieghengel, riviervaart en witwatervlotvaart.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.1 uit 5van 11 resensies vir Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Ligging
- Noorderstraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noorderstraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom