LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie | LekkeSlaap
+22

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Sonia V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V
Gesin met klein kinders

Fantasties en lekker ontspannend.

Die mense is super vriendelik!

Jacqueline W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig ontspan.

Lekker plek om te ontsnap van allerdaags.

Steven R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven R
Saam met vriende

Lekker verblyf.

Baie lekker geswem en slaap.

Philip L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Saam met vriende

Presies wat ons gekort het.

Die plek was ongelooflik. Volledig toegeruste selfsorgeenheid. Die beddens was gemaklik. Die gashere was so vriendelik, het ons gehelp met ons braai, selfs tydens die reën. Die gasheer het 'n sambreel bo die braai geplaas om te voorkom dat die reën ons aand doodmaak. Die plek is net langs die hoofweg in Parys, waar al die winkels, kroeë en restaurante geleë is. Ek en my vriende het 'n wonderlike tyd gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Exactly what we needed.

The place was amazing. Completely equipped self catering space. The beds were comfortable. The hosts were so friendly, helped us out with our braai, even during the rain. The host placed an umbrella above the braai to prevent the rain for killing our evening. The place is situated just off the main road in Parys where all the shops, bars and restaurants are located. My friends and I had a blast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie's terugvoer

Thanks, guys, hope to see you in the near future.

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie
Ben B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Gesin met tieners

Alles het seepglad verloop.

Skoon, ruim en netjiese opset. Is vriendelik ontvang en reëlings het alles vlot verloop soos onder andere die sleutels, vertrektye en dit is stil en rustig. Sterk aanbeveel. Dis naby aan die winkeltjies en restaurante. Sal beslis weer inboek by Fieterjasies!

Niel L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel L
Gesin met klein kinders

Was baie huislik en het tuis gevoel.

Was goed verwelkom en het baie tuis gevoel. Plek was skoon en het als wat mens nodig het. Naby aan dorp ook.

Harmen D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Harmen D
Enkelreisiger

Rustig, ontspannend, lekker geslaap, was enigste gas.

Foto op die webwerf misleidend, die erf is maar deurmekaar en nie netjies nie. Die prys wat jy betaal is wat jy kry.

Louanne M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louanne M

Die verblyf was nie na wense nie, glad nie slaapplek vir 8 volwassenes nie. Die sleeper couch in sitkamer was vreeslik ongemaklik, 2 persone het Saterdagaand op die sitkamerbanke geslaap.

Vir die geld wat ons betaal het, was ek baie teleurgesteld.

Anthonie B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie B
Enkelreisiger

Baie oulik en gawe mense!

Baie gasvry, hulle het my baie welkom laat voel!

Pieter V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter V

Teleurstellend.

Ons het verwag om 2 slaapkamers te hê wat nie gebeur het nie. Daar was 'n baie dun konsertina middeldeur en die mense in die ander kamer het 'n babatjie gehad. Die deur was nie klankdig nie. Kommunikasie met die eienaar was teleurstellend, want sy was nie vriendelik nie. Die onderhoud was nie voldoende nie met stukkende vloerteëls. Die plek sien ons nooit weer nie!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorderstraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MDJjNWJlLWQwOWMtNGQ4Ny1hODIwLTY1NTRmYmJiNTdlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 32 Noorder Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.906693677279 27.449215305557
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!