Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fig Tree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Figtree-laan 25, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Fig Tree bied 'n rustige toevlugsoord in die ongerepte bos van Marlothpark, 'n bewarea en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde tussenstop vir reisigers op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek, en dit bied die kans om 4 van die bekende Groot 5 te sien.

Verblyf is beskikbaar in 'n huis met plek vir 9 en 'n selfsorg-eenheid vir 2.

The Fig Tree House beskik oor 5 kamers wat geskik is vir 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n wasbak. Die tweede en derde kamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde kamer het net 'n enkelbed. Die huis het nog 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, lugversorging, TV met OpenView-kanale en WiFi in. Daar is ook 'n plonspoel en braaigeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die selfsorg-eenheid 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n yskas-vrieskas en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof en 'n ketel.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 5 resensies vir Fig Tree
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Jacomina. F Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Ligging

  • Figtree-laan 25, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Figtree-laan 25, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0debc8f8e72d273d3352a3062ddd03a9d60a97ad51b3cb99ebe39feea6e4fc1489d41e9330f3ee738eaae747bfc87221d263?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 9) 5 5 1 4 25 Figtree Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.39765 31.7589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem