Fig Tree Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fig Tree Manor is in Blythedale geleë , 'n pragtige en rustige dorpie. Die eenheid is minder as 1 km van die see af, en dis omring deur pragtige tuine. Sommige van die kamers op die boonste verdieping spog ook met uitsigte oor die see in die verte.

Verblyf word in 2 kamers met 2 enkelbeddens het en 2 kamer met dubbelbeddens gebied. Daar is 'n Gesinskamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders jonger as 12 jaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n plafonwaaier, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Alle kamers is nou selfsorg. Ontbyt kan gereël word teen ekstra koste.

Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is WiFi beskikbaar. Fig Tree Manor se tuin spog met 'n oorvloed van voëls en wilde diere weens die tropiese klimaat van die omgewing, en dit alles maak van hierdie plek 'n stukkie hemel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fig Tree Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false