LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Gastehuis in Blythedale

Fig Tree Manor

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 63 Dolphin Crescent, Blythedale Beach, Kwa Dukuza, 4449, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Fig Tree Manor is in Blythedale, 'n pragtige en rustige dorpie sowat 24 km noord van Ballito, geleë. Die eenheid word deur pragtige tuine omring. Sommige van die kamers op die boonste verdieping spog ook met uitsigte oor die see in die verte.

Verblyf word in 2 kamers met 2 enkelbeddens het en 2 kamer met dubbelbeddens gebied. Daar is 'n Gesinskamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders jonger as 12 jaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n plafonwaaier, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Alle kamers is nou selfsorg. Ontbyt kan gereël word teen ekstra koste.

Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is WiFi beskikbaar. Fig Tree Manor se tuin spog met 'n oorvloed van voëls en wilde diere weens die tropiese klimaat van die omgewing, en dit alles maak van hierdie plek 'n stukkie hemel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lincey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 63 Dolphin Crescent, Blythedale Beach, Kwa Dukuza, 4449, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fig Tree Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

63 Dolphin Crescent, Blythedale Beach, Kwa Dukuza, 4449, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzY2NmNmJiLWFkNjQtNGU4MC04MDI0LTk1Mjc2ZjAxYmI2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 63 Dolphin Crescent Blythedale Beach 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.364782767509 31.347202277188