Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fig Tree

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Jacomina. F Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 5 resensies vir Fig Tree
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.4/5
Ben A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleergesteld in.

Fig Tree is net goed genoeg vir 'n nag se oorslaap op pad wildtuin toe, nie vir 'n kuier om die Marloth-ervaring the geniet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maarten M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly en redelik wild gesien. Al net dis nie naby die lyndraad (grens) van die Krugerwildtuin nie. Eienaars is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Heleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit wat op die foto's wys met advertensie en dit wat jy kry is 2 wêrelde.

Daar lê los kragdrade rond. Daar nie 'n broodmes of 'n pot as jy nodig het om iets te kook nie. Die afdroograk is so aangepak. Die oppervlakte in die kombuis om iets te doen is so klein. Die braai word nie eers skoongemaak nadat jy gebraai het die vorige dag nie. Ek het 2 keer gevra is daar 'n splash pool en daar is gesê daar is, maar weet nou nog nie waar dit is nie en die TV en kanale is uiters swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fig Tree se terugvoer

Daar is brood borde twee in die laai plus n tafeldoek en die afdroog rak is glad nie aangepak. Ek het n pot en twee panne in die woonstel plus n broodpan om buite n broodjie te bak.Op my advertensie staan daar nie dat daar n splash pool is nie . En daar is open view tv. Ek erken dat die skroefie van die een tyback uitgeval het maar dit is reggemaak. Jammer daaroor.

Fig Tree
Naomi C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam omrede vir die volgende redes: Baie netjies, vriendelike eienaars en naby aan alles. Ons kon regtig met niks fout vind nie en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly by 25 Fig Tree in Marloth Park. Omgewing is lekker, ontspanne en die eienares is baie vriendelik.

Ons het baie lekker gebly by 25 Fig Tree in Marloth Park. Omgewing is lekker, ontspanne en die eienares is baie vriendelik. Sy het baie vinnig professionele hulp gereël toe daar iets fout gegaan het met die elektrisiteit in die eenheid en was dit vinnig herstel. Die woonstel (studio) waarin ons gebly het is losstaande en was netjies en skoon. Die meeste nodige geriewe en toerusting is beskikbaar. Daar was die normale uitdagings wat mens in ‘n grasdak woning sal vind. Ons het vir ‘n week bespreek wat beteken jy vat ‘n bietjie meer klere saam en sou dit gerieflike gewees het indien daar fasiliteite beskikbaar was om klere op te hang. Die stort in die badkamer is oop (geen kante of deur) en was meegedeel dat ons, maar die mop wat in die badkamer beskikbaar gestel is kan gebruik word om die water wat buite die stort mors op te vee. Die badkamer het ook ‘n deur wat uitgaan na die braai area. Die staal sekuriteitsdeur kan sluit maar die deur self kan nie sluit nie wat moontlik ‘n sekuriteitsrisiko kan inhou. Oor die algemeen was die verblyf aanvaarbaar maar kort die eenheid 'n bietjie TLC. Die park self bied unieke geleenthede vir wild besigtiging en omdat dit aan die wildtuin grens sien mens ook baie wild wat kom water drink by die Krokodilrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Figtree-laan 25, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0debc8f8e72d273d3352a3062ddd03a9d60a97ad51b3cb99ebe39feea6e4fc1489d41e9330f3ee738eaae747bfc87221d263?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 9) 5 5 1 4 25 Figtree Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.39765 31.7589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem