Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tisha Stag Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stagstraat 22, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Tisha Self-catering 2 is in die stil woonbuurt, Delville-park in George geleë. Die strande Victoriabaai, Heroldsbaai en Wildernis is ongeveer 15 km van die verblyf af. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied.

Stag Vakansiehuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Stag Woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die klein sit area het 'n slaapbank en 'n TV. Die leefarea lei na 'n dek met sitplek. Beide eenhede is gesinsvriendelike wooneenhede en word as 2 aparte eenhede verhuur.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Tisha Stag Self-catering
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.6/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 4

Ligging

  • Stagstraat 22, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stagstraat 22, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7i62zEd6OyuFlSDjRVNhTBEa994rrSXWeeBz6FyXjfw6D1c2IO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9) 3 5 1 4 22 Stag Street Delville Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.005069 22.4434809
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem