Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tisha Stag Self-catering

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Tisha Stag Self-catering
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Madie T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Madie T

Huis het nie gevoel soos 'n vakansiehuis nie.

Was nie vertel van die kamera binne die leefarea nie, daar was 'n gasgeiser vir huis met 2 badkamers en die eienaar wat ook op die perseel bly glad nie lekker gewees om te sukkel om te stort nie, meeste van die tyd net koue water gehad. Die eienaar was baie behulpsaam om te help met goed wat daar nie was in die huis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tisha Stag Self-catering se terugvoer

Goeie dag Madie
Dankie vir jul besoek. Jy het gesien dat die kameras toegeplak was. Die kamera stelsel werk ook nie a.g.v. beurtkrag. Die geyser is 'n 20liter geyser en soos jy self gesien het is daar 2 x 19kg gaspotte. Dis die maksimum wat op enige woonperseel in Suid Afrika toegelaat word. Met beurtkrag is die water in elektriese geysers meestal koud so ons probeer seker maak dat gaste kan stort en kook met n gasstoof. Soos jy self se die area is 100% veilig en baie stil.
Ons glo dat êrens in die toekoms mense van alle kleure in Harmonie kan saamleef en besef daar is goeie woonbuurte in alle areas. Jul kinders het selfs elke aand in die straat met die bal gespeel selfs sonder jul toesig.
Dankie aan julle manne wat eintlik baie gemaklik en vriendelik was.
Vriendelike groete
Laetitia

Tisha Stag Self-catering
Miranda V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda V
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies.

Was baie vriendelik ontvang. Eenheid was skoon en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Gasvrou was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tisha Stag Self-catering se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier on jul familie te kon huisves.
Vriendelike groete
Laetitia Jacobs

Tisha Stag Self-catering
Nadia V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia V

Clean and comfortable.

Accommodation was clean and comfortable. The host was very friendly and accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon en gemaklik.

Verblyf was skoon en gemaklik. Die gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tisha Stag Self-catering se terugvoer

Nadia, thank you so much. It was a pleasure to accommodate your family. Hope to see you back in George in the near future.
Regards
Laetitia Jacobs

Tisha Stag Self-catering
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stagstraat 22, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7i62zEd6OyuFlSDjRVNhTBEa994rrSXWeeBz6FyXjfw6D1c2IO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9) 3 5 1 4 22 Stag Street Delville Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.005069 22.4434809