Figtree Lane Lodge
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidson-laan 20, Meer-en-Sea, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Figtree Lane Lodge bied B&B-verblyf in die seedorpie Meer-en-Sea in Richardsbaai. Die lodge skuil in die skadu van volwasse vyebome en dien as 'n gerieflike basis vanwaar die dorp se besienswaardighede verken kan word.
Vebrlyf by Figtree Lane Lodge bestaan uit 3 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n aparte ingang en 'n en suite-badkamer, asook geriewe soos lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer lei na 'n stoep of 'n balkon.
Ontbyt word in die eetarea of alfresco op die dek bedien, en ander etes kan teen ekstra koste bestel word. Die lodge bied gratis WiFi, 'n gelisensieerde kroeg en konferensiegeriewe, en toerusting is vir spesiale geleenthede te huur. Daar is veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Davidson-laan 20, Meer-en-Sea, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidson-laan 20, Meer-en-Sea, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18